Simone - Dankie Here U is Goed Vir My | Saved By Grace
HTML-код
- Опубликовано: 7 фев 2025
- Om vroee toegang te kry tot nuwe Liedere druk die JOIN knoppie onder die video of op die link / @jubileeprojectaudio om n member te word.
Maak gebruik van Super THANKS (die THANKS knoppie onder aan die video) om jou kommentaar te los op die videos.
Lirieke/Lyrics
Dankie Here U is goed vir my
Dankie Here U is goed vir my
Dankie Here ek waardeer U se goedheid teenoor my
O'Dankie Here U is wat U is
O'Here ek hoef my niks besorg te wees
maar ek laat al my begeertes oor aan U
Ons smeekings en dankseggings maak u alles altyd deur
bekend aan U en U kom vir my deur