Laai reguit patrone

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 янв 2025

Комментарии • 5

  • @shaneengelberts120
    @shaneengelberts120 4 года назад

    Very well explained ,thank you Cassie

  • @MScholtz
    @MScholtz 4 года назад

    Dis goed om te sien die hoë standaard informasie was uit SA uit kom, dankie.
    Groep 1x was klaar uit speck uit voor jy bullet seater gebruik het.
    Groep 2x en 3x was die wat reguit was.
    Ek sou die eerste van elke group met die lee bullet seater in gestoot het en die 2de van elke groep met die competition seater gedoen het om te vergelyk of die seater saam met die konsentrisiteid werk of dit negatief affekteer.

    • @cassienienaber8288
      @cassienienaber8288  4 года назад

      Baie dankie vir die kompliment Michael. Jy is korrek met jou waarneming, dit sou goed wees om te sien of daar 'n verskil is tussen Lee en Redding se "seater Dies". My ondervinding is dat "seating" nie bydrae tot skewe koeëls nie. Dop nekke word hoofsaaklik tydens "sizing" gebuig. Tydens "seating" lei (guide) die nek se rigting (reguit of skeef) die rigting waarin die koeël geplaas word.

  • @Rundu1987
    @Rundu1987 4 года назад

    Dankie Cassie nou weet ek hoekom my once fired Norma doppe, wat ek persent gekry het, runout het. Dis die vollengte matrys. Behoort darem seker te verbeter as ek volgende keer necksize.

    • @cassienienaber8288
      @cassienienaber8288  4 года назад +1

      Korrek, na skiet sal hulle reguit wees. Die beste is om hulle dan nie weer krom te maak tydens hervorming nie.