Размер видео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показать панель управления
Автовоспроизведение
Автоповтор
Dankie vir die oplaai van die Afrikaanse flieks…ek geniet elke een👍
Puik baie hartseer dit wys net wat liefde doen ,hy het verwerping ervaar en kon dit nie aanvaar nie. Ja waar is dooie duikers deel nie . Dankie
Baie dankie hartseer maar was n goeie fliek sit vir ons nog afrikaanse flieks op asb
Baie goed
N man hanteer nie n vrou so nie. Glo ou Kobus was n paar keer al deur ou tannies geslaan met hul swaar handsakke... ❤❤😂😂😂😂
Die is seker die grootste pot kak wat ek in my lewe gekyk het. 'n Uur en 17 minute van my lewe gemors.
😳😆😆😅😆💩
😂😂jou probleem
Hi nee jitte rooies.jy ombeskof jong.agge nee
Nou hoekom kyk jy dit? Dis nou dom!
@@sjdreyerdreyer Hoe moet jy weet of 'n fliek goed is of nie as jy dit nog nooit gesien het nie... Wonder wie's die idioot hier? Mens moet dit kyk om te weet...