Ek kan nie onthou nie maar ek het intresante drome gehad van liewe heksie af. Ek het sommer 4 drome van haar gehad. 1: ek weet nie hoe oud ek was nie maar my eerste droom van liewe heksie was dat my pa en ma my vertel het daarvan. Toe bigin ek dit kyk Hoe a gifappelrjie proebeer om die silver roos te steel maar liewe heksie was daar om te red en ook geonthou aal haar toorwoorde om die gifappeltjie te stop. 2: dit speel af in blomeland by heksie se huis en ook by myne waar die geelheks en die gifappeltjies wou proebeer om kleinkwatjiekabouter te steel. Ek was amper toe geeet by geelheks maar gelukkig het ek dat liewe heksie haar toorwoorde te onthou om griet te toor. Toe word ek sy en griet gooie vriende 3: dit speel af in blomeland en ook die dam naby heksie se huis . Ek kan net n kort stukkie onthou van dit waar iets geval het amper soos n mitrioriet. En waar iets eintaardig op kom by die dam naby heksie se huis waar sy mos n krokidel gevind het. 4 Dit speel af na droom 3: na die ding geval het in die dam was heksie aal wakker wn op haar besem gevlieg na koning rosekrans se paleis. Toe say daar binne kom het sy iets vreemds gesien naby koning rosekrans (waar die fee koningin gesit het in liewe heskie en die steeeiekies kombuis) by die stoel kon sy sien koning rosekrans wat anders lyk soos hy iets swarts op sy kop is. Die laaste ding wat heksie sien is iets wat swart lyk en dis eintlik die geelheks. Toe heksie haar oe weer oop maak was sy op aarde naby my huis. So ons het aan a plan gedink om vir Karel kat te skryf oor wat gebeur het. Ons het op die pad gestap twrwyl ek vir heksie se wat alles is en waar sy is. Toe ons by die stasie kom hwr karel ons daar gewag. En ons het gebesluit om trug te keer blomeland toe en te sien wat daar gebeur. Toe ons daar was het ek gelyk soos een van a konig pop amper soos koning rosekrans. Maar geel soos n gifappeltjie koning. Toe het ons na gifappeltjie land toe fegaan. Toe ons daar kom konz ona oe nis glo nie geelheks het almal gevang selfs die feekonining. Die laastw stukkie wat k kan onthou was dat karel en heksie net soos koning rosekrans gebeur het voordat sy na die aaelrde toe gekom het. En dis die hele droome wat ek gehad het van liewe heksie. Ek wonder selfs ook wat gebeur het ma die einde van die droom.
Hoe die beel matriaal so behoue gebly 40jaar is amazing is ek 38 jaar oud

Ek moet se sat dit 'n lekker episode. Ek wens net hulle kon liewe heksie en die wals doen. En dalk nog van die boeke.