Ek was deel van my kerk se musiek en sang bediening. Hierdie was die liedere wat ons gespeel. Jou musiek gee my heimwee, groot gemis in my lewe. Soveel seën in 'n gemeente waar lofliedere en aanbidding gedoen word. God seën jou met jou sang bediening.
Deon, will you please tell me what is your native language, if it is appropriate?? I love your gentle, soothing music, and I am interested. Thanks so much, and God watch over you and family.

Heerlik om JESUS SO PRYS met sang, en hulde bring
Amen Hallelujah dankie Jesus
Fabulous! We love Deon Allers--but it needs to be in English!!! Bless the Lord. Good to have faith and trust in Him. Our Coming King!!
Pragtig Deon.. dit is so GESEEND
Been worshipping Jesus with this song for 38 years. You bring forth a right spirit for this song ***** Haven't heard the last verse you sing.
Pastoor het u nie cds of memory sticks wat ek kan koop nie asb U song so mooi
Deon, will you please tell me what is your native language, if it is appropriate?? I love your gentle, soothing music, and I am interested. Thanks so much, and God watch over you and family.
Bring it down
Jy sal baie Krone kry vir die VERERING VAN DIE HERE
Dankie Deon dat jy die Waarheid na ons toe bring en nie ñ verdraaiing daarvan...die Here seèn die werk wat jy doen...
Excellent Deon. Die Here seen jou goeie werk
Pragtig en baie Geseend Deon!