Tourette sindroom - Kwêla | kykNET

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 июн 2020
  • Vir Tourette sindroom bewusmakingsdag, kom gesels ’n kenner en iemand wat self hiermee saamleef op die bank.
    ---
    Wees deel van kykNET se RUclips-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - bit.ly/36PFSr0
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 5

  • @michelleventer3801
    @michelleventer3801 4 года назад +3

    Goeie dag! Ek dink daar is 'n behoefte aan 'n ondersteunings-groep vir ouers van kinders met Tourette Sindroom en vir die kinders met Tourette's ook. Maar ek sien geen groep in Suid-Afrika nie. In Australië, Amerika en UK is daar wel sulke organisasies wat baanbrekers-werk doen in die bewusmakings-veldtog. Ek is so bly dat Kwêla hierdie bewusmakings-veldtog dan ook ondersteun en ek hoop dat dit net kan ontwikkel tot meer.

    • @janekeswanepoel2470
      @janekeswanepoel2470 4 года назад +1

      Ek stem Michelle, my seuntjie 7jaar oud was onlangs met Tourette's gediagnoseer. Christoff, die feit dat jy soveel deurgemaak het, bring berusting dat ons seuntjie ook 'n blink toekoms sal kan ervaar. Dankie vir jou bereidwilligheid en "courage" om voor soveel jou lewensverhaal te deel!

  • @beatrixp447
    @beatrixp447 4 года назад

    Baie dankie dat jy bereid was om hieraan deel te neem, Christoff! 'n Baie noodsaaklike bewusmakingsgesprek.

  • @SabahCabano
    @SabahCabano 4 года назад

    So, so trots dat jy hierdie kon doen! Well done.

  • @marissabones
    @marissabones 2 года назад

    Ek kan nie glo ek kom nou eers op die af.