Groblersdal 4: Die staat het geen kans op sukses, sê advokaat

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 22 окт 2024

Комментарии • 52

  • @ChandreGouws
    @ChandreGouws 8 месяцев назад +33

    Die vraag is, wat soek nie een nie, maar twee ministers in daai hof. Uiters vreemd!

  • @emmarudman4187
    @emmarudman4187 8 месяцев назад +9

    BAIE DANKIE VIR DIE INLIGTING.

  • @amandaknoetze3530
    @amandaknoetze3530 8 месяцев назад +7

    Baie dankie Adv. Botes U is heeltemal reg!

  • @TjakaErasmus
    @TjakaErasmus 8 месяцев назад +9

    Hierdie is absoluut politieke vervolging. Daai manne is politieke gevangenis.

  • @louismaritz6536
    @louismaritz6536 8 месяцев назад +7

    As dit die geval is moet daar teen die Staat ń sivile saak gemaak word, en ʼn enorme bedrag geëis word.

  • @hermankern3939
    @hermankern3939 8 месяцев назад +23

    Die 4 manne gaan elk ñ lekker vet pay tjek uit Beki Cele se matsjhingelans uit maak.

    • @sniper13143
      @sniper13143 8 месяцев назад +2

      Ek wens dit ook ..

    • @liezlvandenberg3723
      @liezlvandenberg3723 8 месяцев назад +4

      Julle mis die punt totaal. Dit is 4 ordentlike jong boere wat vir geregtigheid op staan.

  • @Antoinette-iv6ev
    @Antoinette-iv6ev 8 месяцев назад +4

    Advokaat gaan help die jong manne a.u.b😊

  • @martiburger4815
    @martiburger4815 8 месяцев назад +4

    Goeie werk Izak!

  • @ROOIBOSTEE
    @ROOIBOSTEE 8 месяцев назад +4

    Verdrukking en moedswilligheid in my opinie...

  • @SurprisedBalkhHound-kd3oy
    @SurprisedBalkhHound-kd3oy 8 месяцев назад +6

    Very very interesting advokaat

  • @elizemeissenheimer8345
    @elizemeissenheimer8345 8 месяцев назад +2

    Skokkend 🙏🙏

  • @chrisdippenaar394
    @chrisdippenaar394 8 месяцев назад +7

    Ek sal graag wil weet of die substasie dief borg gekry het.

  • @liezlvandenberg3723
    @liezlvandenberg3723 8 месяцев назад +1

    Dankie Adv Francois Botes

  • @EinadManhoff
    @EinadManhoff 8 месяцев назад +15

    Hang net Wie en wat after alles sit van die 4 (iewers is iemand besig om die lewe baie moeilik te maak vir hulle)

    • @martinbooysen8901
      @martinbooysen8901 8 месяцев назад +1

      Miskien n D☆☆$ wat uitblink soos n Diamant maar ons sien dit nie raak nie.Iemand wat n persoonlike vendeta teen die Laaities het

    • @hermanfyfer5990
      @hermanfyfer5990 8 месяцев назад +4

      Jip ,daai ou is LL.

    • @southafricanwithaphone4657
      @southafricanwithaphone4657 8 месяцев назад +1

      Dis nie die vraag wie ons almal weet die vraag is wel wie almal en ek het n spesmaas fokken almal.

  • @tinusfourie
    @tinusfourie 8 месяцев назад +5

    Is daar dan nie n wit regspersoon wat die kinders gratis kan of wil help nie.of wag almal maar om uit die paar regses verder ryk te word.

    • @southafricanwithaphone4657
      @southafricanwithaphone4657 8 месяцев назад +1

      Dit is my groot vraag ook ek hoop van harte daar is n adv of prokereur wat wel betrokke raak.indien dan se elke adv of prok wat weet en wat kan help maar nie so maak agv van geld.jy mnr of mevrou is n fokken mis oes mismaaksel van n mens. Jy is dan niks werd en die woord afrikaner word glad nie toegepas op jou nie.

  • @charlesskeen8485
    @charlesskeen8485 8 месяцев назад +2

    Ek hoop julle kan vd geld aanwend om hierdie polisie minister kaal uit te trek.

  • @susankoster5644
    @susankoster5644 8 месяцев назад +5

    Intimmedasie vier lyk my hoog gety.

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 8 месяцев назад

    Geen beeld nie,maar luister vanaf NZ. Dankie Zakkie. Lag weer,ek geniet dit 😅😅

  • @terencetruter4294
    @terencetruter4294 8 месяцев назад +1

    Suid-Afrika se veral is duidelik soos daglig 😢

  • @andrescheuer4400
    @andrescheuer4400 8 месяцев назад +2

    Ek se dit nou ignorence of the law is no excuse dit geld ook vir die Reg sisteem

  • @georginapaul9672
    @georginapaul9672 8 месяцев назад

    Wat is jou opinie oor die ANC se BELA BILL en SPY BILL !!??

  • @mariaangerber884
    @mariaangerber884 8 месяцев назад

    Watter man se saak word nou verdedig.

  • @mariaangerber884
    @mariaangerber884 8 месяцев назад +1

    Daars net te veel inligting wat daai advokaat uitgespoeg het ek glo nie die judge kon byhou nie. Hierdie lyk vir my na n 50/50 storie. 80% is n wen % 20% is rassistiese prestasie sou ek se. Maar die hoof judge lyk nogal koel en kalm met so n vermakerige uitdrukking op sy gesig.

  • @colinnel2763
    @colinnel2763 8 месяцев назад

    Probeer dit aan Cele verduidelik, hy sal dit nie verstaan nie.😂

    • @WimpieBekker
      @WimpieBekker 8 месяцев назад

      Sy ik te laag hy sal dit nie verstaan

  • @jljjoubert3611
    @jljjoubert3611 8 месяцев назад +10

    Nee mnr. Jy hoef nie te wonder nie,die misbruik van "borgtog" is so duidelik soos daglig. Jy moet onthou,
    hulle is nou die baas. Nou weet ons ook,swaar sal dit wees as Klaas die baas word. Cobus🐳

  • @MrMahemrs
    @MrMahemrs 8 месяцев назад +1

    ruclips.net/video/Vkv751QdZOs/видео.htmlsi=nGMR00Z3uN_Y0H8j. Dit is wat julle miskyk.

  • @groblersteyn3133
    @groblersteyn3133 8 месяцев назад +2

    Hierdie is die swarte ommegang 2.0

  • @emmarudman4187
    @emmarudman4187 8 месяцев назад +3

    BAIE DANKIE VIR DIE INLIGTING.