Grassade in die wind - Dozy - Theuns Jordaan huldigingsdiens

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 сен 2024
  • Dozi lewer n emosie belaaide weergawe van sy song Grassade in die Wind. Rou hartseer wat in ons almal se harte weergalm. Rus in vrede Theuns, ons sal jou musiek, ondeunde glimlag, en presence mis.
    Lirieke:
    Loop maar katvoet deur my woorde
    Soos deur die bitter mooi karoo
    Iewers skuil daar nog akkoorde
    Iewers waai n rolbos vas
    Ons is maar grassade my kind
    In die wind verwaai my kind
    Ons is maar grassade my kind
    In die wind verwaai
    Ek speel op die walle van die groot rivier
    Begrawe my drome in die sand
    N sterretjie vir kersfees is nie veel gevra
    Noem hom sommer maar my naam
    Ons is maar grassade my kind
    In die wind verwaai my kind
    Ons is maar grassade my kind
    In die wind verwaai
    Warm warm winde draai en draai
    My gedagtes daarin vas gevang
    En as ek dit een dag daar los kan woel
    Sal ek vir jou n poskaart stuur
    Ons is maar grassade my kind
    In die wind verwaai my kind
    Ons is maar grassade my kind
    In die wind verwaai
    Grassade my kind in die wind verwaai
    In die wind verwaai

Комментарии • 12

  • @AnnAMentz
    @AnnAMentz 2 года назад +12

    Die mees eerlikste, rou vertolking wat ek nog ooit gehoor het!

  • @melletmoll8602
    @melletmoll8602 2 года назад +10

    Dozi se grootste vertoning ooit!

  • @dewaldgrobler8918
    @dewaldgrobler8918 2 года назад +11

    Die mooiste wat hy die lied nog ooit gesing het, so eg met passie en gevoel. Absoluut pragtig.
    RIV Theuns, jou spore lê diep in die Suid-Afrikaanse musiek bedryf.
    Groete uit PE

  • @cornejansevanvuuren2496
    @cornejansevanvuuren2496 2 года назад +5

    Oh my soul ek kannie dit ophou kyk nie

  • @GerhardNiemandphotographic
    @GerhardNiemandphotographic 2 года назад +3

    Sjoe. Die gevoel waarmee Dozi hier gesing het, het ek nog nooit vantevore in 'n Afrikaanse liedjie ervaar nie. Dit is absoluut ongelooflik en dit spreek boekdele. WOW

  • @woutvink5593
    @woutvink5593 6 месяцев назад

    ek mis hem!!.

  • @louisharper2578
    @louisharper2578 2 года назад +1

    Baie mooi dit vat aan n mens se hart regtig baie mooi gesing😔

  • @juanpieterse4075
    @juanpieterse4075 Год назад +2

    I just walk catfeet through my words
    Like through the bitterly beautiful Karoo
    There are still chords hiding somewhere
    Somewhere a rolling bush got stuck
    We are just grass seeds my child
    My child, blown by the wind
    We are just grass seeds my child
    Blown by the wind
    I play on the banks of the Great River
    Bury my dreams in the sand
    A star for Christmas is not much to ask
    Just call him my name
    We are just grass seeds my child
    My child, blown by the wind
    We are just grass seeds my child
    Blown by the wind
    Hot whirlwinds twist and turn
    My thoughts caught in it
    And if I can untie it one day
    Shall I send you a postcard
    We are just grass seeds my child
    My child blown by the wind
    We are just grass seeds my child
    Blown by the wind
    Grass seeds my child blown by the wind
    Blown by the wind

  • @berniceglamour9351
    @berniceglamour9351 2 года назад +2

    Dankie my Heer. U genade so groot

  • @juanpieterse4075
    @juanpieterse4075 Год назад

    Hartroerend ❤

  • @berniceglamour9351
    @berniceglamour9351 2 года назад +1

    Dankie my Dozi

  • @mrcohiba1662
    @mrcohiba1662 Год назад

    😭