Размер видео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показать панель управления
Автовоспроизведение
Автоповтор
Manne dankie vir die deel, dit blhy darem maar lekker, en al kry jy op ń dag nie ń skoot in nie is die sit in die veld sielsverrykend! Mooiloop
Perfect shot.
Lekker man.
Ja ek jag net vir Vleis. Ek skiet niks wat ek nie kan eet nie. Ek is so groot gemaak, Ek is nou 53 en sal altyd so aanhou jag.
Watse "ketty" skiet jy mee?