As my beker van blydskap oorloop / Gooi olie in die Lamp van my

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 31 янв 2025

Комментарии • 2

  • @rosa-mariekleinhans8003
    @rosa-mariekleinhans8003 Год назад

    Awesome

  • @righardtvantonder
    @righardtvantonder Год назад

    As my beker van blydskap oorloop Lyrics:
    [As my beker
    Van blydskap oorloop] (2x)
    Dan bid ek maklik in die nag
    En ek sing in die dag
    As my beker
    van blydskap oorloop.
    Gooi olie in die Lamp van my Lyrics:
    [Gooi olie, gooi olie
    In die lamp van my] (3x)
    Want die Bruidegom
    Die kom te middernag.
    Halleluja, halleluja, halleluja (3x)
    Want die Bruidegom
    Die kom te middernag.
    [Wees wakker, wees wakker
    Ware vrome] (3x)
    Want die Bruidegom
    Die kom te middernag.
    Hosanna, hosanna
    In die hemel (3x)
    Want die Bruidegom
    Die kom te middernag.