6 Desember 2020 Oggend diens saam Clemens Mans

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 11 сен 2024
  • Geniet lof en aanbidding, nagmaal en 'n woord deur Clemens Mans "Die lengte van jou moed"

Комментарии • 12

  • @alettadelange9195
    @alettadelange9195 3 года назад +1

    So pragtig. Dankie Here dat U ons altyd met ope arms ontvang. Amen

  • @deonekermans740
    @deonekermans740 3 года назад +1

    Dankie Here vir Clemens se geneesing. Praise His Name!

  • @bagsbrits6888
    @bagsbrits6888 3 года назад +2

    Wat 'n wonderlike geseënde diens. Ere aan Vader God, ons het Jesus so nodig in hierdie tyd maar glo Joy comes in the morning. Dankie Jesus vir U Heilige Gees. Seën vir dié wat wag op God. Liefdegroete

    • @anne-mariepretorius1643
      @anne-mariepretorius1643 3 года назад

      Dankie vir die woord.So waar Dankie Here ons weet met U aan ons kant sal ons oorwinning behaal.Annemarie

  • @elsiedreyer6281
    @elsiedreyer6281 3 года назад +1

    Dankie vir Kruiskyk wat ons die voorreg het om in ons huise te hè. Clemens pragtig.

  • @damienscheepers934
    @damienscheepers934 3 года назад +2

    Dankie vir die awesome gesalfde boodskap.

  • @anitavries9626
    @anitavries9626 3 года назад

    dankie kruiskyk vir die geseend e boodskap mag die here ryklik seen

  • @kleintjiebrits7476
    @kleintjiebrits7476 3 года назад +1

    Dki, Liewe Here, n Woord op Sy Tyd...💯❣

  • @toekiels5212
    @toekiels5212 3 года назад

    Hallelujah. Amen

  • @yvonnejuries1769
    @yvonnejuries1769 3 года назад

    Hallelujah. Praise the Lord 🙏 🙏

  • @mossiemostert5509
    @mossiemostert5509 3 года назад +1

    Dankie Kruiskyk span. Mooi diens.Opbouend. Mossie en ilene Moorreesburg