Lekker Despatch Blaas hoog die vlam.Ek dink ek was st. 6 1983 Toe Coetzee oorlede is, as jy dink hy was streng dan moes jy sien hoe Mnr. Hurter gelyk het.Ek sal nooit sy eerste toespraak in die saal vergeen nie " WAAR LE JOU PRIORITEITE" Hy het so hard gepraat dat hy die volgende dag skoon hees was. Gideon De Beer 1987
Matriek 1988 ♨️
Mnr Hurter was my Skoolhoof ❤🫶
Ons Skool...
Lekker Despatch Blaas hoog die vlam.Ek dink ek was st. 6 1983 Toe Coetzee oorlede is, as jy dink hy was streng dan moes jy sien hoe Mnr. Hurter gelyk het.Ek sal nooit sy eerste toespraak in die saal vergeen nie " WAAR LE JOU PRIORITEITE" Hy het so hard gepraat dat hy die volgende dag skoon hees was.
Gideon De Beer 1987