Verander jou kyk, verander jou lewe. Stephan Joubert 12 Julie 2020

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 1 дек 2024

Комментарии •

  • @altagouws5829
    @altagouws5829 4 года назад

    Dankie Here dat U elke dag saam my is dankie Stephan vd boodskap

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 2 года назад

    Dankie vir hierdie boodskap. Ek het hierdie boodskap so nodig gehad om my denke te verander. Seën op u werk.

  • @conradbotha3315
    @conradbotha3315 4 года назад

    Het die baie waardeer. Dit help my ook in gebed vir ander wat voel hoekom lewe ek nog, ek is bedlêend, op pyn medikasie, oud ....

  • @ejvanniekerk3000
    @ejvanniekerk3000 4 года назад

    Amen

  • @andreleroux7484
    @andreleroux7484 4 года назад

    Ons waardeer u preke baie. Na aanleiding van Dostoevski se Brothers Karamazov, sou ek graag u antwoord wou hoor oor die verhaal van the Grand Inquisitor in die boek.

    • @EkerkOrg
      @EkerkOrg  4 года назад

      Hi André. Sien asb boodskap van Stephan:
      ____________
      Hallo Andre
      Baie dankie
      Jong ek is nie seker wat die antwoord is waarna jy verwys nie. Ivan (die ongelowige) deel dit met sy gelowige broer alyosha. Dan eindig die verhaal wat hy vertel met Jesus wat die kardinaal van Seville soen. Die kardinaal is geskok maar hy verander nie. Alyosha doen dan dieselfde met sy broer. Maar Ivan is baie kwaad vir sy broer se opportunistiese soen
      Groete
      Stephan

    • @andreleroux7484
      @andreleroux7484 4 года назад

      @@EkerkOrg Dankie Stephan, as ek reg onthou is dit boek V van Brothers en handel ook oor hoe moeilik dit is om 'n Christen te wees en bly, so moeilik dat Ivan meen hy moet Christus se uitnodiging (Kom na my toe ...Matt.11) van die hand wys. Dis ook die sentrale tema van Crime and Punishment. Die antwoord waarna ek verwys is hoe sou jy/'n Christen met Ivan in debat tree oor sy siening. Dankie vir die terugkom.