Brendan Peyper - Toer Om Die Vloer (Official Music Video)

Поделиться
HTML-код

Комментарии •

  • @manuelbrown4934
    @manuelbrown4934 Год назад +19

    Viva Afrikaans musiek. Greetings from Costa Rica.

    • @mandaengelbrecht4828
      @mandaengelbrecht4828 Год назад

      Paopsirupaudueapudypaishdow7eyosirua9ueuqoeiuewoeuuewpieieoq9iwueuqoueheqpiwheipisusaoueysoausueopqieyqpisyeqpoeyuqowuyepaisydqpsiueiowieuwpq0ueipqieueipq9euqp9wuei1owue1oejepaisje

  • @catherinerowe4332
    @catherinerowe4332 3 месяца назад +9

    I dont even understand half the words but I love this song. Nothing better than afrikaans music

  • @renjestoo877
    @renjestoo877 Год назад +40

    Ik weet niet of jullie dit kunnen lezen, maar als Nederlander ben ik verslaafd aan deze Afrikaanse muziek ;)
    Top muziek en een lekkere vibe

  • @AfricanSunProductions
    @AfricanSunProductions 3 месяца назад +4

    Een van die lekkerste dans liedjies in 'n lang tyd! Ek kan ook nie ophou kyk na die video nie!

  • @hendriksnyman4215
    @hendriksnyman4215 7 месяцев назад +7

    BrendanPeyper dit is die respek vir die vroulike geslag wat jou musiek laat uitstaan. Die een, Trouvrou, tafelberg vir 2. Dit is jou integriteit wat jou klank onweerstaanbaar maak. Ons klomp dans Parys-plase se vloere flou met jou musiek. Ons praat in Afrikaans, sing in Afrikaans en op jou musiek dans ons in Afrikaans.

  • @jcandhanro342
    @jcandhanro342 Год назад +27

    Jy is my Favourite singer my ma hou van jou liekies en my pa

  • @user-gs3hv6hd4v
    @user-gs3hv6hd4v 3 месяца назад +6

    Brendan, dis die mooiste liedjie! Jys n pragtige jongman van binne en buite. Ek Ken n boer wat ook so mooi van binne en buite is... Luther van der Merwe Junior. My sus se seun. Dankie vir jou liedjie oor die boer. ❤

  • @user-xs1nz3ig4m
    @user-xs1nz3ig4m 5 месяцев назад +5

    Brendan Jou Eister Jou Musiek Is Perfek ❤❤❤❤

  • @NikitaLizelleDuPreez
    @NikitaLizelleDuPreez 7 месяцев назад +4

    The most beautiful song ever and beautiful voice

  • @meghandelate1549
    @meghandelate1549 Год назад +4

    Brennan Peyper is so baie mooi. Aaaahhh

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez Год назад +12

    Yes man!!! Dit lyk mos of een van die Boerboel manne ontsnap het om te sokkie in Brendan se nuwe musiek🎥video!! Dis 'n behoorlike TOER OM DIE VLOER oomblik.

  • @joannemorsbach890
    @joannemorsbach890 Год назад +13

    Well done Brendon!! 👏 Jy oortref jouself elke keer!! Doen so voort!! Jy bly maar die beste en dankie vir die kwaliteit wat jy vir ons elke keer gee, love jou vir dit!! Dankie 🙏💕💃💃

  • @HueyMataruse
    @HueyMataruse Год назад +3

    Song inonakidza iyi. From Zimbabwe with love 🙌

  • @BB47ful
    @BB47ful Год назад +5

    Niks lekkerder as Afrikaans nie💞 geniet darem hierdie liedjie saam my 3 jarige seuntjie nou in sitkamer. Wel gedaan Brendan!!

  • @Slay394
    @Slay394 Год назад +3

    Hi Brendon jy sing vannaand by Klerksdorp Wil net Se baie sterkte en Wen's Ek Kon daar wees

  • @alidabrough1483
    @alidabrough1483 3 месяца назад +4

    Ek hou van jou liedjies

  • @aileendenhaan7116
    @aileendenhaan7116 Год назад +4

    🤣 kan nie wag om die een te sien nie! Whoop whoop!

  • @user-bj5rv1cg5z
    @user-bj5rv1cg5z 6 дней назад

    Ek is baie lief vir jou misiek BRENDAN PYPER

  • @dylanthedrummer8473
    @dylanthedrummer8473 Год назад +13

    Elke keer as die liedjie speel dan wil ek net sokkie dankie brendan 😄👍

  • @s.e.mostertmostert2360
    @s.e.mostertmostert2360 Год назад +2

    Jy is ook my vywerit sanger en ek hoop God se plan Vir jou werk uit Soos dit moet

  • @myfavourites9785
    @myfavourites9785 Месяц назад +1

    My favourite. Ek mis 2step so ongelooflik baie. Wes Kaapse boere dans die lekkerste.

  • @dehanleroux3883
    @dehanleroux3883 Год назад +8

    Dankie Baie Brendan ek hoop julle Boere het n lekker dag

  • @smitkids
    @smitkids Год назад +5

    Kan net nie meer wag nie Brendan😘

    • @hendrikwessels3183
      @hendrikwessels3183 Год назад

      Hdywsnsyejsbduhdye🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉🎉😢😢😢🎉😢🎉ueyyueuuejjeyebdngdngdbkigdbjjndnhdhhjdhjnjdnnnhdhxjjjdjjhndhxnnxnbdnnxnxnbdjhdhhdnbbdhbndhdhdu36ey32hdjnnnxxn

    • @hendrikwessels3183
      @hendrikwessels3183 Год назад

      Jufyyhh

  • @Nautilusbay
    @Nautilusbay 3 месяца назад +1

    ❤❤❤❤ Awsome Hit My Voete Juk sommer vir Sokkie Elton Gordon

  • @sammylee7380
    @sammylee7380 Год назад +1

    Jy is my favourite sanger my sussie se 2de en my tannie is di GROOTSTE FAN #DIE BESTE

  • @leazlewillers3373
    @leazlewillers3373 Год назад +2

    DIE was n LANG WAG maar amper amper tyd!

  • @rachellelubbe363
    @rachellelubbe363 9 месяцев назад +3

    Trots op die liedtjie trots op ons kultuur!!

  • @hammie2012
    @hammie2012 9 месяцев назад

    More recently this song has more importance in Africa

  • @jacomibeytell5032
    @jacomibeytell5032 4 месяца назад +1

    Hello, you are the best singer

  • @nataliegeorge6722
    @nataliegeorge6722 Год назад +20

    Awesome video and definitely a top of the charts song!!Well done Brendan Peyper your music and videos have so much flavor!!!❤️❤️

  • @bertiegeldenhuys6435
    @bertiegeldenhuys6435 7 месяцев назад +2

    Ek hou baie van dit ❤.
    Jy moet meer liekies maak ❤❤.

  • @nadianel8325
    @nadianel8325 Год назад +3

    kan nie wag on die music video van jou te sien nie 🥳🤭

  • @annamareH
    @annamareH Год назад +12

    Wat 'n lekker song! Well done Brendan! Nou wil ek dans!

  • @thecoloursquad5061
    @thecoloursquad5061 Год назад +5

    Brenden jy is so so awesome ek luister elke aand jou musiek en jy is my fav mens op aarde en ek is n big fan

  • @annaengelbrecht3361
    @annaengelbrecht3361 Год назад +1

    Mag ek jou telefoon nommer kry asb brendan peyper ek love jou musiek

  • @ruanniemann9765
    @ruanniemann9765 Год назад +7

    Sien so uit vir die video 🎸🎤❤️🤗

  • @miralaubscher3717
    @miralaubscher3717 Год назад +1

    Kan nie wag vir die show die 10de November nie!!!

  • @lorrettevoglmayr9826
    @lorrettevoglmayr9826 Год назад +17

    Baie geluk Brendan, die een is na aan my hart en bring sommer baie vreugde! Die video is een vir die record boeke! 🎉 Julle positiewe energie is aansteeklik! Love die scenes, absoluut perfek en julle smiles en expressions spreek boekdele 😊 Ook die lekkerste sokkie song van die jaar 🔥. Dankie dat jy altyd die regte liedjies en videos op die mees vanpaste tyd uitbring 🤩

    • @edg3one
      @edg3one 7 месяцев назад

      echt positiewe engergie, als dutch ik vin dit ek cool

  • @synthwave7
    @synthwave7 Год назад +1

    Die beste song ooit Brendon - meer vinnige party songs asb. moenie stadig gaan nie - dis boring !!!!

  • @MariskaNaude-ur4ih
    @MariskaNaude-ur4ih 6 месяцев назад +1

    Wow oom brandon oom sing so mooi

  • @shemoney01
    @shemoney01 3 месяца назад +1

    My Helle vanielie.love jou songs jy is awesome ❤

  • @michelle1948
    @michelle1948 Год назад +21

    I added your new song to my play list ❤️ I love the beat to it and the song ❤️👏 keep up the excellent work Brendan Peyper 👏 keep them coming 😀!!!

  • @barbaramoll2420
    @barbaramoll2420 Год назад +1

    Ek love jou, my grootste droom is om jou te ontmoet nog ontmoet ❤😭💔

  • @janicasteyn8218
    @janicasteyn8218 Месяц назад +2

    moo lied ek hou van dit❤

  • @user-dj3yh1fr3n
    @user-dj3yh1fr3n 11 месяцев назад +1

    Dankie vir die lekker luister liedjies, ons waardeer jou xxx

  • @nicholenefourie2357
    @nicholenefourie2357 Год назад +3

    Well done Brendan love die video veral waar jy met ju kitaar dans kannie wag vir die volgende een nie jy is awesome❤❤❤❤🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦🇳🇦

  • @limaribrown8450
    @limaribrown8450 Год назад +3

    Mooi brendan ek en my ma dans elke dag van mila ek is maal oor jou ❤️

  • @jessicavandermerwe3231
    @jessicavandermerwe3231 8 месяцев назад +4

    Love your music Brenden paper 🎉🎉

  • @iemandafrikaans2847
    @iemandafrikaans2847 Год назад +3

    Wil net sê jy is my meeste geluister kunstenaar op Spotify... Jy is awesome..

  • @dottiecox9058
    @dottiecox9058 Год назад +2

    Te pragtig vir woorde. Mens wil net dans Brendan. Baie dankie vir n ongelooflike liedtjie.

  • @liamsfortnitechannel8114
    @liamsfortnitechannel8114 Год назад +2

    Waar is dit geskiet

  • @chiniquefisser3139
    @chiniquefisser3139 Год назад +4

    Jy sing die beste songs jy is awesome❤

  • @FCJVR
    @FCJVR Год назад +1

    Hi ek love jou musuik❤❤

  • @jacquelinesteynberg4255
    @jacquelinesteynberg4255 Год назад +12

    Can't wait love you're music you're a legend

  • @mikaelabotha7676
    @mikaelabotha7676 Год назад +12

    This song is amazing I love it 💓

  • @hendrikgreyling8186
    @hendrikgreyling8186 3 месяца назад +2

    like daai kuite kwaai

  • @JuanitaNaude
    @JuanitaNaude 7 дней назад

    Ek lav jy likis ❤❤❤❤

  • @KayleeBeaurain-yk7zw
    @KayleeBeaurain-yk7zw 14 дней назад

    Ek love die song ek like al jou songs ❤🎉

  • @tanyajacobs
    @tanyajacobs Год назад +2

    Oeee lyk al klaar awesome 👏😁

  • @daniellavanaswegen3146
    @daniellavanaswegen3146 Год назад +6

    This song is amazing 😍 like all the other songs 😍

  • @kella7673
    @kella7673 Год назад +6

    Ongelooflik Brendan ❤️😊

  • @juanitadolphin9022
    @juanitadolphin9022 Год назад +2

    Baie lekker dans liedjie en het die musiek video Baie geniet. Lekker dans

  • @chariskakruger797
    @chariskakruger797 Год назад +1

    Amazing musiek video...kon so nie wag nie.... Jou liekies is dit beste....dis amazing

  • @oubrood7618
    @oubrood7618 Год назад +3

    Ek kon glad nie vas dans nie maar toe ek die song gehoor het nou kan ek glad nie ophou vas dans nie 😂
    Well done Brendan dis n awesome song

  • @PieterHeinlein-ig8lo
    @PieterHeinlein-ig8lo Год назад +2

    Jou beste song ooit. 🎉🎉🎉

  • @shaundejager7982
    @shaundejager7982 4 месяца назад +1

    Ek ❤love jou liekies

  • @mariettalvanzyl2537
    @mariettalvanzyl2537 Год назад +1

    Iove jou brandin

  • @cynthiadutoit6464
    @cynthiadutoit6464 3 месяца назад +2

    Jy is my tweede ginsteling sanger eloff is my eerste sorry ne😊😅

  • @guyver9688
    @guyver9688 Год назад +1

    Van nou af ek sal kyk elke week .... Dankie beste song

  • @jeandrenell7053
    @jeandrenell7053 Год назад +1

    Dis nou n lekker skut jou biscuit liedtjie gooi hom pappie

  • @jointq
    @jointq Год назад +3

    Stunning gedoen! Genuine Great! Weer anders, maar dis 💯% ! Love dié video! ❣️❤️‍🔥😘❤️😉❣️

  • @arsenelupin3487
    @arsenelupin3487 Год назад +2

    Ek gaan mos gate in my sokkies skoffel op die liedjie! Knap gedaan.

  • @emmarose6531
    @emmarose6531 Год назад +7

    Can't stop watching it, it's just too good😇❤️

  • @Falconia100
    @Falconia100 Год назад +2

    Geluk! Die liedjie is baie lekker. Ek hou dit baie.

  • @karenmeintjes3216
    @karenmeintjes3216 2 месяца назад

    Joy my kind laat my mal gaan met hiersldie liedjie want sy hou regtig baie van Bredan peyper😂❤🎉

  • @alicevanmolendorff4291
    @alicevanmolendorff4291 Год назад +1

    BESTE musiek video sovêr🙌🏼🎉🤌🏼🤌🏼🔥

  • @sonetteleroux7023
    @sonetteleroux7023 4 месяца назад

    Ek love dié song Brendan. Mal daaroor. Daar's net iets anders aan die ritme.

  • @juanitaheyneke152
    @juanitaheyneke152 Год назад +1

    My dogter christie is mal oor jou sy wil so graag jou eendg otmoet ❤

  • @madeleintheunissen8708
    @madeleintheunissen8708 10 месяцев назад

    Hi Brendan Ek is n Groot fan. My vriendin ook ons luister Elke DAG jou musik.

  • @renierbehr7008
    @renierbehr7008 Год назад +6

    Flippen amazing song!!! Welgedaan 😁👌

  • @DreyerLab
    @DreyerLab Год назад +1

    Dit is so waar

  • @wianehorn3765
    @wianehorn3765 Год назад +1

    I love your songs soo nic

  • @Sabrina-jx1zh
    @Sabrina-jx1zh Год назад +1

    Ek wil soooo grag dans/sokkie!!🔥❤❤🔥

  • @ronelbenson7927
    @ronelbenson7927 Год назад +1

    Amazinggggggggggggggggggggggg

  • @tshanduayanda3869
    @tshanduayanda3869 Год назад +2

    Baie Kwaai song KLAAR🎶💪

  • @Family_20891
    @Family_20891 Год назад +1

    Kannie wag nie !!! ❤🤩🤩🤩

  • @petrohenning4703
    @petrohenning4703 Год назад +1

    Lekr skoffel liedjie. Dankie Brendan

  • @Leatitia-gp1zc
    @Leatitia-gp1zc 8 месяцев назад

    Dit is so cool, hou baie van jou, Brendan peyper ❤❤❤❤❤❤😊

  • @johanvangass5774
    @johanvangass5774 Год назад

    Wat `n awesome song. En die Dancing Boertjie mag maar daai lyfie skud

  • @jacquelinesteynberg4255
    @jacquelinesteynberg4255 Год назад +6

    Well done Brendan excellent love it

  • @idionettekoen
    @idionettekoen 2 месяца назад

    Jou liedjies is verslawend ❤ #vanafNamibia

  • @sharazslater3193
    @sharazslater3193 9 месяцев назад

    The way that guys calves must be finished , love this song 😂

  • @brittanyschaefer7253
    @brittanyschaefer7253 Год назад +1

    EK LOVEEEEE DIT!!!!!😍😍😍😍

  • @jolenekuhn8200
    @jolenekuhn8200 Год назад +1

    Baie mooi Bren lief jou ❤

  • @lilabethdavids8866
    @lilabethdavids8866 Год назад

    EK is n groot fan en dis my gunsteling

  • @ashleybaier7219
    @ashleybaier7219 Год назад +1

    Dis soe lekker!!!

  • @Neya182
    @Neya182 Год назад +1

    Ek kan nie wag vir jou show in die Kaap nie 😁😁😁😁

  • @anetnortje4714
    @anetnortje4714 Год назад +4

    Dankie Brendan dis n awesome musiek video ❤️🤗😍

  • @jayskay1972
    @jayskay1972 Год назад +3

    Great song 👌

  • @tanyapitout
    @tanyapitout Год назад +1

    Love you Songs 😍😍❤️