Here are the lyrics, for those who want it: Maia Hee Maia Hoo Maia Haa Maia Ha Ha
Onthou, Ons soen, Gistraand, Tien uit tien Wil net sê - jou bruin oë kyk regdeur my deur my hart Hello - Hello - ek’s uit - los ‘n boodskap na die beep. Ek bel jou terug - Dankie vir gistraand se fliek (Ek) Wil jou sê jy’s net die een vir my Net die een vir my. Net die net die een vir my Maar jou voice mail is al wat ek kry Ek wil jou sê jyssie een vir my
Ek moet - jou sien - vanaand - ag toe nou Sê ja - tel op jou foon sê “Ja” as ek jou vra Hello Hello - ek’s nogsteeds uit - los ‘n boodskap na die beep. Ek bel jou terug - Dankie vir gistraand se fliek (Ek) Wil jou sê jy’s net die een vir my Net die een vir my. Net die net die een vir my Maar jou voice mail is al wat ek kry Ek wil jou sê jyssie een vir my
Lekker Ghapi! Die man op dromme!
😂 awesome 👍😎👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍👍
Here are the lyrics, for those who want it:
Maia Hee
Maia Hoo
Maia Haa
Maia Ha Ha
Onthou, Ons soen, Gistraand, Tien uit tien
Wil net sê - jou bruin oë kyk regdeur my deur my hart
Hello - Hello - ek’s uit - los ‘n boodskap na die beep.
Ek bel jou terug - Dankie vir gistraand se fliek
(Ek) Wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my. Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jyssie een vir my
Ek moet - jou sien - vanaand - ag toe nou
Sê ja - tel op jou foon sê “Ja” as ek jou vra
Hello Hello - ek’s nogsteeds uit - los ‘n boodskap na die beep.
Ek bel jou terug - Dankie vir gistraand se fliek
(Ek) Wil jou sê jy’s net die een vir my
Net die een vir my. Net die net die een vir my
Maar jou voice mail is al wat ek kry
Ek wil jou sê jyssie een vir my
Hallo Nicholis louw
Radio Raps... Ek het betaal vir die kaartjie, sing jy. Lol
This must have been a moerse kuier
Especially that time , im 19 now but i wish i expierenced this shit
this guy is so weird
Great performance. Love this song👍