DEKATv Ep21PLATTELAND - DANA SNYMAN & DIE SWARTHOND PROJEK

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024
  • Dana Snyman is volksbesit. Nie net vanweë sy nostalgiese manier van skryf nie, maar ook omdat hy hartkloppe vasvat. Hy verstaan gewone mense en roep hulle diepste wese tot lewe. In sy nuutste boek, In die tyd van gif, is Dana weer op sy meesterlike wyse aan die woord. Nie net skrywer nie, maar ook gewer op soveel gebiede. Piet gaan vind vir ons uit.

Комментарии •