Great vlog! I am Dutch so I can understand just enough Afrikaans to get what you're talking about ;-) Great practice for my half year in South Africa in 2022 (hopefully covid will let me!)
Ek wonder oor iets tegnies.....Hoe kry julle die video footage so stil en egalig as julle ry. (My kamera hop so, op die slegte pad, jy raak skoon karsiek as jy na die footage kyk)
Jy sal nie daai seestrome van die land af sien ontmoet nie, dit gebeur ongeveer 250km see-in van Agulhas af. Dis waar die twee oseane ontmoet. Alles wes van die 20e lengtegraad is Atlanties, dit versny by Agulhas.
Ons kyk nou sommer al julle episodes. Baie oulik🥳🥳🥳
Julle familie lyk so cool. Enjoy die avontuur
Well done!
Geniet dit julle!
Kamp in my taal...Lekkeerrrr!!!
Great vlog! I am Dutch so I can understand just enough Afrikaans to get what you're talking about ;-) Great practice for my half year in South Africa in 2022 (hopefully covid will let me!)
Yeeeeessss julle! Geluk met julle eerste episode! Love it!
Het jul journey baie geniet. wag vir die 2de een
What a brilliant first episode. I cant wait for EP2 of season 1. Makes a person think what's possible if you want it enough
Julle moet dit geniet. Ons sal jul kyk en geniet.
Well done julle!
Ek wonder oor iets tegnies.....Hoe kry julle die video footage so stil en egalig as julle ry. (My kamera hop so, op die slegte pad, jy raak skoon karsiek as jy na die footage kyk)
Jy sal nie daai seestrome van die land af sien ontmoet nie, dit gebeur ongeveer 250km see-in van Agulhas af. Dis waar die twee oseane ontmoet. Alles wes van die 20e lengtegraad is Atlanties, dit versny by Agulhas.
Ek wil ook saam... geniet elke oomblik