My mom has this habit of playing radio every night and last night they had this song playing and it spoke to me I connected with this song on such a spiritual level 😢 thank you Lord for making a way in my storm 🙏 I'm trusting you in this season
Lord Jesus I'm thankfull...u maak di deure oop eks dankbaar vir my nuwe werk...u maak werklik n weg ther is no one like you lord Jesus you are worthy to b praised....kom ons vertrou net op Sy woord u is Magtig ...Hy maak n weg di here here
Hy Maak 'n Weg (Lirieke): Jy moet moed hou in jou storm Hoef nie te vrees Moet nie twyfel Want in tye van benoudheid is Hy daar om jou te red Hy stuur sy Engel om jou te voed En gee jou krag terwyl jy wag Hy maak die deure oop Hy breek die kettings los Hy gee jou nuwe hoop om aan te gaan Koor: Hy maak 'n weg (×2) Hy maak 'n weg vir jou en my Net soos met Moses maak Hy 'n weg vir jou en my
Hy maak n weg vir jou Joslin hy gee jou hoop en krag Om aan te Gaan Hy sal jou kom red Hou Moed in jou storm en in jou benoudheid Liewe Heer beskerm U SE kind Joslin en Al u kinders U SE Dan moet nie die kinders verhinder nie ek bid vir haar veilige terugkoms Amen😢❤🙏
Amen Joslin ons Gaan jou kry daai men's wat jou daar het Gaan Jesus staf my kind moet Nie bang wees nie julle is by jou jy lat Ek nou soemaar huil amen Jesus kry haar asb ie is aleend die een wat haar kan Daan by die duiwels uit😢 kry amen
Die sang is vir my so n seening ek moet dit so een Keer n dag luister en julle wat die sang kon bymekaar gesit het n mooi hart teenoor die die men's en God baie dankie julle almal wat dit sing❤❤❤
Yes lord i fill this song yes lord in Jeuse name Amen🙏🙏🙏❤❤❤ i think that you know what I want in my life please Lord Jesus Christ Jho nee ek die song will so maak❤❤ Jho in sy naam Jho Jeuse se naam amen Lord yes lord i know
Toe ek wou op gee, die was die lied wat my gedra dit deer die genaade van God kan ek net se dankie Jesus was dit nie vir u nie my God so ek dit nooit gemaak dit u is getrou aan u kinders wat u volg ek is baie lief vir u my God met al my swaakhede is ek baie lief vir u my Heer, dankie vir krag🙏
a paar jaar terug gaan ek deur my egskeiding en die lied dra my prys die naam van ons Hemelse Vader Here ek prys U ek eer U ek aanbid want U alleen is Heilig U het my diep kom uithaal redder en verlosser van my siel .......beminde van my siel amen en amen....
I love the fact that I can turn to such music than a church , being judged because of your sexuality but yet We tend to FORGET who God used through his works , nie jy wat volmaak is nie ek die murderer the rapest the prostitute the thief God doesn’t Judge neither should you … Here Ek is lief vir my Vader , regardless of how people want to try and do your work , I worship you the same way the person that’s not married but has a child yet isn’t judged…. I love you Lord ❤❤❤❤❤
Genade volle God is U Oh Heer. Vardig om geprys en ge-eer te word is u, die rats man,vrede volle God, stamp boom van Galilee. Words cant describe what a wonderful you are.
Dedicated to my cousin 😢😢Connie Middleton who passed away yesterday on her birthday 😢😢 rest in eternal peace Sussa 💕 😢😢😢no pain or suffering anymore 😢😢😢
Rk speel di gesang ,want later moet ek dringend my debts betaal.ek ni n cent ni.dit is nou al maande wat ek hulle ni kon betaal ni..tree julle tog in gebed vir my..
Selfde met my maar ek glo vas die Here Sal N weg maak... Hy Sal alles regmaak vir almal wat in sulke geld probleme hulle self bevind... Ons dien lewendige God 🙏
Ek het my drie maande oud baba begrawe in December my enigste kind bid tog vir my ek is besig om op te gee, twee weke na my baba verloor ek my papa dus Dan so seer
Moenie geskrik,bang of bekommerd wees Dis mense ,mense soos ek en j wat ook suurstof benodig om te lewe .Praat met hulle en negotiate maak n reeling hoe j hulle kan afbetaal.moenie hulle ignoreer of dodge nie Go face them and talk to them God already came through for you
My mom has this habit of playing radio every night and last night they had this song playing and it spoke to me I connected with this song on such a spiritual level 😢 thank you Lord for making a way in my storm 🙏 I'm trusting you in this season
Dankie here omdat u vir my n' weg gemaak het en my verlos het van baie dinge hallelujah prys die heilige Vader hy verdien alle lof en eer🙌🙏❤️.
The singer is just on levels!!! What a voice! What a song! What an anointing 🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼🙌🏼
Lord Jesus I'm thankfull...u maak di deure oop eks dankbaar vir my nuwe werk...u maak werklik n weg ther is no one like you lord Jesus you are worthy to b praised....kom ons vertrou net op Sy woord u is Magtig ...Hy maak n weg di here here
Hy Maak 'n Weg
(Lirieke):
Jy moet moed hou in jou storm
Hoef nie te vrees
Moet nie twyfel
Want in tye van benoudheid is Hy daar om jou te red
Hy stuur sy Engel om jou te voed
En gee jou krag terwyl jy wag
Hy maak die deure oop
Hy breek die kettings los
Hy gee jou nuwe hoop om aan te gaan
Koor:
Hy maak 'n weg (×2)
Hy maak 'n weg vir jou en my
Net soos met Moses maak Hy 'n weg vir jou en my
May GOd bless you dearly
Dankie my sister ab Eloba koahe hoallae😢
❤❤❤
🥹🥹❤
Hy maak n weg vir jou Joslin hy gee jou hoop en krag Om aan te Gaan Hy sal jou kom red Hou Moed in jou storm en in jou benoudheid Liewe Heer beskerm U SE kind Joslin en Al u kinders U SE Dan moet nie die kinders verhinder nie ek bid vir haar veilige terugkoms Amen😢❤🙏
Amen 🙏🏻
Pragtige stem!!!
Inspired!!!
Amen Joslin ons Gaan jou kry daai men's wat jou daar het Gaan Jesus staf my kind moet Nie bang wees nie julle is by jou jy lat Ek nou soemaar huil amen Jesus kry haar asb ie is aleend die een wat haar kan Daan by die duiwels uit😢 kry amen
❤❤❤
Die sang is vir my so n seening ek moet dit so een Keer n dag luister en julle wat die sang kon bymekaar gesit het n mooi hart teenoor die die men's en God baie dankie julle almal wat dit sing❤❤❤
Beautiful!! Praise the Lord!! True words. Amen. ❤
Verèens vandag kon di Here n weg vi my maak vi my soos altyd. DankeI Vader
Yes lord i fill this song yes lord in Jeuse name Amen🙏🙏🙏❤❤❤ i think that you know what I want in my life please Lord Jesus Christ Jho nee ek die song will so maak❤❤ Jho in sy naam Jho Jeuse se naam amen Lord yes lord i know
Dankie Here Jesus ek weet U gaan vir my n Weg maak😢
Is Ook Maar moeilik maar die Here Jesus Kom deur .is dan a God
Toe ek wou op gee, die was die lied wat my gedra dit deer die genaade van God kan ek net se dankie Jesus was dit nie vir u nie my God so ek dit nooit gemaak dit u is getrou aan u kinders wat u volg ek is baie lief vir u my God met al my swaakhede is ek baie lief vir u my Heer, dankie vir krag🙏
Die lied voer my weg 1van my beste liedere "ek kan dit nie in woorde beskryf nie,its awesome❤
Hallelujah praise God 😊
Soos met Moses, net soos met Daniel, kan en sal die Here n weg maak. Amen
in tye van benoudheid is hy daar ja here in my storms is jesus daar vir my.as ek bemoeid voel is die my gesang waarna ek luister.
Baie dankie Here dat Ek n kind is van U Hallelujah Vir die ewige skepping en die ewige lewe Amen
Die God wat die hemel en die aarde create het is faithful teen alle tye, Amen.💙💙💙🙏🏿
Amen hy maak a weg vir jou en my 🙌🏾❤️
AMEN hy maak n weg.!!!!!😇❤❤❤🙏🙏🙏
Thank you Lord for making a way for me 🙏🙏
ituo 0:23
😂😂😂❤❤❤Ek mis nou my ouma
I love thus so song because it make me cry what a broken heart 💔😅😂❤❤😅😂😢
AAN ONSE ALMAGTIGE HEMELSE VADER ALDIE EER EN AANBIDDING AMEN EN AMEN
My favourite song ❤
Dit is baie mooi Ek wens n was hir om die aan te vat asb amen😢😢😢😢
a paar jaar terug gaan ek deur my egskeiding en die lied dra my prys die naam van ons Hemelse Vader Here ek prys U ek eer U ek aanbid want U alleen is Heilig U het my diep kom uithaal redder en verlosser van my siel .......beminde van my siel amen en amen....
This song s a blessing to me thank you God
I love the fact that I can turn to such music than a church , being judged because of your sexuality but yet We tend to FORGET who God used through his works , nie jy wat volmaak is nie ek die murderer the rapest the prostitute the thief God doesn’t Judge neither should you … Here Ek is lief vir my Vader , regardless of how people want to try and do your work , I worship you the same way the person that’s not married but has a child yet isn’t judged…. I love you Lord ❤❤❤❤❤
Genade volle God is U Oh Heer.
Vardig om geprys en ge-eer te word is u, die rats man,vrede volle God, stamp boom van Galilee.
Words cant describe what a wonderful you are.
Aan U kom toe die lof en eer. .Ek eer U my Here en my God.❤❤ U is die weg Dankkie Here Amen.🎉🎉
Dankie here Vir Di Krag Om Elke dag te probeer deur Al Di swaartye
Amen,Die here is altyd daar vr ons,wees getrou aan sy woord en ales sal regkom😥🙏
Die Here is goed vir my, Dankie my Vader. ❤
Dedicated to my cousin 😢😢Connie Middleton who passed away yesterday on her birthday 😢😢 rest in eternal peace Sussa 💕
😢😢😢no pain or suffering anymore 😢😢😢
This song is blessing me🙏
Hy maak n weg glo en vertrou 🙏🙏Amen
Thankyou lord that you make a way for me I luv you more than you no❤❤
Danki Here vir di krag vn God wat vir my n weg maak
Amen
😢Vbjfu
Thank you father Lord. ❤
Blessed 🙌
Dankie Jesus 🙌🔥
Dankie Jesus Amen
Hallelujah
Ek weet u sal n weg maak vir my ❤✋
praise the Lord
Waarlik Hy maak n weg, Jesus is Koning.
😢😢dankie Vader vir die voorrag 😢😢😢😢😢😢😢😢😢
Jesus❤❤❤❤🎉🎉
Amen 🙏🙏❤
Rk speel di gesang ,want later moet ek dringend my debts betaal.ek ni n cent ni.dit is nou al maande wat ek hulle ni kon betaal ni..tree julle tog in gebed vir my..
Selfde met my maar ek glo vas die Here Sal N weg maak... Hy Sal alles regmaak vir almal wat in sulke geld probleme hulle self bevind... Ons dien lewendige God 🙏
Die song seen❤❤
Dankie Jesus ❤
Amen 🙏
Yes Lord 🙏
Hy maak n weg🙏🙏🙏🙏
Amen 💞
Ek het my drie maande oud baba begrawe in December my enigste kind bid tog vir my ek is besig om op te gee, twee weke na my baba verloor ek my papa dus Dan so seer
Hy is altyd daar 😢❤
❤🙏🙏🙏amen
Amen ❤
Amen
❤❤🙌🙌🙌🙏🏾🙏🏾🙏🏾
Moenie geskrik,bang of bekommerd wees Dis mense ,mense soos ek en j wat ook suurstof benodig om te lewe .Praat met hulle en negotiate maak n reeling hoe j hulle kan afbetaal.moenie hulle ignoreer of dodge nie Go face them and talk to them God already came through for you
THANK YOU LORD😢❤
I love this video
Hy maak n weg.🙏🏼
❤😭😭🙏🏼ai Here
Danki
Meester vir
Amenn
Dankie here Vir die weg en Krag hoop😂
God is goed❤
🙏🏾🙏🏾🙏🏾
Hy maak n weg😭😇🙌🙏
Die Here is daar hy maak n WEG Dankie❤
Amen, praise die Here....
I am inlove
Hallelujah prys die Here .
Hy maak rerig n weg
It is well 🙏🙏🙏🙏
Oh Jesus..............
Hy maak ń weg🙏🥺
🙏🙏🥰
O,My God😭
❤❤❤❤
🙏🏽
Dankie my vader
Thank you Jesus🙏🏼💗😇
🙏🙏🥺🥺
Hy altyd dar vr ju wnt hy mk n weg vr ju en my
❤🙌🏼
That night we met
Hi God seen 2:01
Dankie here
0❤
Danki Here
Hope there is always hop
❤
Jesus maak n weg
Ame
Here help my!😢
Yes me 2024