SONDAG STILWORD - LOOP OP DIE WATER!

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 ноя 2024

Комментарии • 4

  • @yvonnevandermerwe6083
    @yvonnevandermerwe6083 Месяц назад +1

    Baie dankie ds Charl. Ons het die afgelope maande Vader se wonderwerk met huisvesting beleef.die waarheen nadat ons ons huis verkoop het, was dit net my gebede Vader, U weet wanneer en waarheen. En ons het in die week intrek geneem in ons nuwe buurt. HALLELUJAH AL DIE EER AAN DIE HERE.

  • @eileenzeeman5589
    @eileenzeeman5589 Месяц назад +1

    "Shoe u getuienis is ons getuienis!
    "Ons moes ons huis en al ons besittings verkoop 1990 en in n karavaan bly om vir Suid Afrika in die bresse te tree voor die 1994 verkiesing.
    Later gehoor God het n hele army van intercessors opgerig om in te tree vir ons land!
    Nou 34 jaar later en God voorsien elke dag!
    "Koninkryks lewe is n lewe van liefde vir Hom.
    "Genade onbeskryflik groot!
    "n Blydskap onverstaanbaar!
    "In Hom lewe ons beweeg ons en is ons!
    "Aan Hom al die eer en heerlikheid!
    Seënwense

  • @louisevandenheever2768
    @louisevandenheever2768 Месяц назад +1

    Ek luister en luister. En DÍNK! En ek wonder. Ek is nou amper 80jr oud. Hoe pak ek alles op en gaan? Ek is ook soort van 'n "kajafas"-mens. Ek waardeer al die leringe waarna ek luister, maar soms gooi dit my in 'n gevoel van "Het ek ooit reg gelewe? Was/is daar sin in my lewe?" Ouch! Nie 'n lekker plek om te wees nie. 😢
    Dankie vir jou gehoorsaamheid ds. Charl en vrede en seën vir jou. 🕊

  • @Manda-zf3qi
    @Manda-zf3qi 28 дней назад +1

    Al is Hy 4 dae laat is hy nog steeds betyds.
    Ek kan ook getuig van hoe die Here nét op die regte tyd presies voorsien wat jy nodig het.
    In 1982 was ek in 'n Jeugaksie en ons was 2 spanne jongmense wat die hele SA bedien het. Ons het in elke dorp waar ons was twee twee uitgegaan en evangelisasie werk gedoen. Dan het ons poppespelle aangebied vir kinders, ouetehuise besoek, 'n toneelopvoering gedoen (die wegraping) en ook die Sondag dienste behartig. Ons koor het opgetree en ons predikant het gepreek. In daardie jaar het die Here op wonderbaarlike wyses vir ons voorsien. Hier is net 1 voorbeeld van BAIE. Ek het op 'n stadium nie meer sykouse óf geld gehad om sykouse mee te koop nie en toe ons by die gemeentelede kom waar ons twee twee ingedeel was het die vrou vir my 'n paar sykouse gegee in présies die regte kleur en grootte. Sy het dit in per ongeluk die verkeerde grootte gekoop 'n paar maande terug en dit toe maar in 'n laai gegooi en daarvan vergeet totdat ons daar gekom het.
    God is goed en Hy is groot en Hy gee om vir ons en voorsien vir ons, selfs in klein dingetjies. Hy is ons Hemelse Pappa.