SONDAG STILWORD - VIND JOU PASPLEK!

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 сен 2024
  • JY IS SOVEEL MEER!
    Die oomblik as ek in afhanklikheid van die Gees my gawes en talente vir my Pasplek ontdek, begin die wonderlikste avontuur. Vertrou Hom! Shalom Shalom

Комментарии • 8

  • @Manda-zf3qi
    @Manda-zf3qi 17 часов назад +1

    Sjoe Charl, ek het nie eers geweet jy sing nie. Sal jou baie graag wil hoor sing. 🎼🎵🎶🎙🎤🎧🎹🎸

  • @AnnaBosman-h9t
    @AnnaBosman-h9t День назад +1

    Ds Charl ek is so rigtingloos tans. Het verandering van plek gemaak, 7maande later en ek weet nie watter kant toe nie?
    Waar ek nou is leef ek saam met die abuse, die onsekerheid, die twyfel.
    Bid vir my asb Ds dat ek plekkie kan kry.
    Ek dank u vir u inspirerende woorde.
    Seènwense vir u.

  • @magarethaviljoen2623
    @magarethaviljoen2623 День назад +1

    Ek weet nie meer waar ek moet wees nie. Ek kan verstaan met watter gawes ek het nie.
    Ek het al teveel foute gemaak.
    Ek weet nie waar ek in pas nie.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 День назад +1

    🙌🙌

  • @magarethaviljoen2623
    @magarethaviljoen2623 День назад +1

    Ek is baie onseker deesdae. Hoe vind ek rigting in my lewe.

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 День назад +1

    Ek sal bid, biddende vrou

  • @anne-mariewentzel6614
    @anne-mariewentzel6614 10 часов назад

    Só 'n pragtige boodskap!! Baie dankie!!
    Die Here seën jou in oorvloed met Sy groot genade ..... ook vir hulle, wat soekend is. 🌹🌹🌹🌹🌹🌹

  • @patatdutoit26
    @patatdutoit26 7 часов назад

    Môre môre. Dankie dankie vir hierdie een.