Damian Beer - Fix You (Live) (Die Kontrak - Seisoen 3 - Top 5)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 15 окт 2024
  • Koop of luister 'Fix You' hier: DieKontrak.lnk...
    Volg Damian Beer op sosiale media:
    Facebook - / damian.beer.566
    Instagram - ...
    TikTok - www.tiktok.com...

Комментарии • 9

  • @jolandabecker1095
    @jolandabecker1095 11 месяцев назад +7

    Amaaaaaazing vocal!!!!! Jy kan sommer hoor dis n ware musikant hierdie! Hy ken sy stem in en uit! Bravo Damian!!

  • @cathyodendaal8976
    @cathyodendaal8976 11 месяцев назад +2

    Ek kan nie glo dat hierdie pragtige, unieke stem uitgeval het nie. Hierdie was my wenner!

  • @debbiegerber1081
    @debbiegerber1081 11 месяцев назад +3

    ❤❤ Stunning! Jy bly my wenner!

  • @annetjiedreyer5239
    @annetjiedreyer5239 6 месяцев назад

    ❤️n Jong Nicholas Louw. Baie mooi!

  • @anneoosthuizen
    @anneoosthuizen 11 месяцев назад +2

    Awesome ek staan hier en luister en is hoendervleis van kop tot tone 😮

  • @barbaracoleman6125
    @barbaracoleman6125 11 месяцев назад +1

    Absolutely awesome ❤❤❤❤

  • @RenetteRead
    @RenetteRead 11 месяцев назад +2

    Awesome❤

  • @hendriksnyman4215
    @hendriksnyman4215 11 месяцев назад +1

    Damian, there's no denying jy het 'n amazing instrument nie. Ek love jou songs elke week, maar daar is soveel in jou versteek wat jy tot volle voordeel kan gebruik. Ek wens half jy moet minder "performance" opsit en net met die songs connect. Wanneer ek jou hoor kan ek nie genoeg wens jy moet Foreigner se "I Wanna Know What Love Is" sing nie. Jou stem is daar, jou performances is daar, jy is epicly talented. Ek dink as jy met minder oorgawe probeer impak maak en actually connect met 'n song terwyl jou oe soveel kan vertel. Die top 5 is almal in 'n klas van hul eie, dis authenticity wat julle klomp gaan onderskei. As jy en wanneer julle jou song kies vir die volgende live show, asb connect en verstaan waaroor die storie gaan. Dit vat 'n spesiale artist om 'n storie te vertel. You have everything you need. Excitement loading.

  • @charlenemouton4842
    @charlenemouton4842 11 месяцев назад +2

    Nommer een