Garro G 3rd Diss track (rap jou dood) Reaction

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 фев 2025

Комментарии • 12

  • @WiesJy
    @WiesJy 2 дня назад

    Leka buddy like hai lagi van ju😂😂

  • @hein123SAstandup
    @hein123SAstandup 2 дня назад

    Garro G het pt. 4 gedrop..⚰️🪦⚱️😭

  • @seanmaart9394
    @seanmaart9394 6 дней назад

    😅garri garro is nog te sag hy kom nog kwaai deur kom beste man garro g

  • @BriekeopLirieke
    @BriekeopLirieke 2 дня назад

    Garro is wreed!

  • @hein123SAstandup
    @hein123SAstandup 5 дней назад

    Gan luister Dankie by Junior ft luda en luister die diss tracks weer...junior dare almal ini Oos-kaap..

  • @elliott426
    @elliott426 6 дней назад +1

    Ek voel Garro het nog te lig gegaan - Hy is definitely die meer talented rapper by far

    • @hein123SAstandup
      @hein123SAstandup 5 дней назад

      Facts bro dai bra het harde freestyles wat nie opi internet is nie wat jou goosebumps gee...ek weeti die bra het uit die baar gekom met n mike in sy hand.😤

  • @DjMilo518
    @DjMilo518 5 дней назад

    Garro is by far die beste , flow , bars , punchlines etc. Junior kan nie rap nie . Ek dink omdat Junior Meer famous is as garro in terms van followers kies mense Meer vir Junior irrespective of hy kan rap of nie.

    • @angelobriesies
      @angelobriesies  5 дней назад

      @@DjMilo518 check this out we discuss it on the pod facebook.com/share/v/198QEL5jF8/?mibextid=wwXIfr

  • @AaronMahwangure
    @AaronMahwangure 6 дней назад +1

    Neh bru is omdat junior gese dt hy is di beste ini ooskap en eenage rap kan kom vhom toe staan GARRO G net op en gee hom

    • @angelobriesies
      @angelobriesies  6 дней назад +1

      Check die podcast uit dink jy sal dit geniet

  • @chorax1365
    @chorax1365 6 дней назад

    Die vibe wat Garro op die track bring klink soos Not Like Us... en wat hy bedoel met dai kak in die eerste video.. is omte se Junior is n kak rapper..