Sal graag eers die klagstaat wil sien voordat mens ‘n oordeel vel. Hoop nie dis weer ‘n geval van skuldig deur publieke histerie opgesweep deur die pers wat ander meesters dien nie. Louis is eers skuldig as die hof so ‘n bevel maak en die hof sal moet beslis dat die eisers/vennote alle bepalinge van die kontrak nagekom het en dat die fondse nie aangewend was vir die aankoop van diamant pakkies of die daarstelling van diamantmyne nie. Ons moet ook onthou dat diamantpryse met 50% gedaal het oor hierdie periode en bedryfsuitgawes die hoogte in geskiet het, wat tot normale bedryfsverliese kon lei. Ek hoop nie dat na alles slegs die likwidateurs en prokureurs met die buit gaan wegloop nie. Wat geld aan politici aan betref sal die hof moet bepaal of dit omkopery was of slegs deel van die politieke spel wat gespeel word in SA. Ook as mens na die verliese van Steinhoff, Pinnacle, Old Mutual en alle staatskorporasies soos Eskom, Spoornet, SAA en andere kyk sonder enige gevolge is hierdie ‘n storm in ‘n teekoppie
@venestieerasmus4186 AAGGHHH LOVE U ARE JUST JEALOUS. WITH PONZI SCHEMES U MUST BE FIRST IN & FIRST OUT. IF U WAIT TOO LONG U WILL LOSE OUT. RELIGION IS ALSO A PONZI SCHEME.
Looooong overdue!!
Die arme mense het dus vir Zuma se hofsaak betaal. EK HOOP HY KRY LEWENSLANK😮
Hoop hulle gooi daardie skelm etter se selsleutel in die see na vonnisoplegging
Greed overrides logic. There will always be takers for these types of suspect deals.
Hyt gedink as hy met die anc tjommies maak, sal hy untouchable wees... Die Reg moet maar sy loop neem.
Hulle moet nie hoop op enige sente, nada. Likwidateur gebruik hof om terugbetalings terug te eis.
Wonder waar kruip Devontjie nou weg ?
Hy het so baie gewig opgetel met al die uiteet met gesteelde geld , dat hy maar moeilik gaan wegkruip..
Ek luister elke aand 6nm na julle.❤❤
Tronk toe, hy en sy vrou.
Sommer lewenslank.
Geen simpatie, niks nie, geensins!!!!!!
@@johnpowell1952 AG NEE MAN. MOENIE DIE MAN HAAT NIE. JYT N KANS GEVAT & VERLOOR
Bliksem! die diewe kom altyd met n suit en tie, en gebruik die naam van God terwyl ons land se mense suffer.
Ja so werk die duiwel se kinders hy moet lank tronk toe😂en dan gaan hy hel toe 😂😂
Hy gaan seriously gespyker word in die tronk, dan gaan hy maak soos Herman Pretorius, Jooste en al die res van die skelems😂😂Merk my woorde
Ons weet al lankal hy is vreemd
Dit bly eintlik skokkend.
😇👍
Dis baie erg baie sleg glo nie CIM gn hom hier kan help hy moet maar sit
Louis is woordvlot en gaan vir baie advokate ore aansit!?
Wie Val vi so iets
Nou sien ek die eerste keer jou gesig Ryk😂😂😂 hare is maar grys boeta
En aantreklik!
Mense moes by die kontrak se reëls gehou het ,dan was daar nie probleme, die Waarheid sal nog by julle uitkom , bytvas, , sterkte, Ons bid vir julle.
Hoe nou. Wie moet vasbyt........die mense wat derduisende rande verloor het. 😢😢😢😢😢 Ou grapgat😂😂😂😂
@@theomoller6637 daai mense was nie eerlik nie, die kontrak was 10% van inkomste wag want dit is hoë risiko, Amen
😂😂😂😂😂😂
Sal graag eers die klagstaat wil sien voordat mens ‘n oordeel vel. Hoop nie dis weer ‘n geval van skuldig deur publieke histerie opgesweep deur die pers wat ander meesters dien nie. Louis is eers skuldig as die hof so ‘n bevel maak en die hof sal moet beslis dat die eisers/vennote alle bepalinge van die kontrak nagekom het en dat die fondse nie aangewend was vir die aankoop van diamant pakkies of die daarstelling van diamantmyne nie. Ons moet ook onthou dat diamantpryse met 50% gedaal het oor hierdie periode en bedryfsuitgawes die hoogte in geskiet het, wat tot normale bedryfsverliese kon lei. Ek hoop nie dat na alles slegs die likwidateurs en prokureurs met die buit gaan wegloop nie. Wat geld aan politici aan betref sal die hof moet bepaal of dit omkopery was of slegs deel van die politieke spel wat gespeel word in SA. Ook as mens na die verliese van Steinhoff, Pinnacle, Old Mutual en alle staatskorporasies soos Eskom, Spoornet, SAA en andere kyk sonder enige gevolge is hierdie ‘n storm in ‘n teekoppie
Is jy sy nefie?
Moenie bekommer nie Duiwelskind. Die Duiwel kyk na sy kinders
Hele gesprek is net spekulasie.
I MADE LOTS OF MONEY WITH HIM. NICE GUY.
Good for you. Lost my money,...rot in jail
Nice guy? 😂😂😂😂😂😂😂 yes .. so you can go visit in his new hotel...
@venestieerasmus4186 AAGGHHH LOVE U ARE JUST JEALOUS. WITH PONZI SCHEMES U MUST BE FIRST IN & FIRST OUT. IF U WAIT TOO LONG U WILL LOSE OUT. RELIGION IS ALSO A PONZI SCHEME.
@@InspirationalSandDunes-xq9ct SORRY PAL. IVE NEVER LOST A CENT WITH PONZI SCHEMES.