100% Aanvaarbaar vir God! LENTEDAG 1 Sept 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 18 сен 2024
  • Psalm 8
    In 'n land, 'n skool, 'n werksplek; waar ons gereeld hoor: "Jy is nie goed genoeg nie", kom se God deur Dawid se Psalm vir ons: "Jy is absoluut meer as goed genoeg vir My"!
    Jy is net bietjie minder as 'n engel geskape, jy is met heerlikheid gekroon, jy is aangestel om te heers! Weet dan beslis dat jy vir die Hemelse Vader 100% waardig is. Jou Vriend en Verlosser, Jesus, het daarvoor gesorg.

Комментарии •