Tiaan Victor
Tiaan Victor
  • Видео 153
  • Просмотров 4 487

Видео

Señor Philip die Spaarvarkie - Beleggings wat saak maak - Jeremia 32
Просмотров 44Месяц назад
As jy 'n uitsonderlike belegging wil maak met die grootste rentekoers denkbaar; belê in jou kinders. Jou tyd, aandag, moeite, energie en geld; sal opbrengste lewer ver bo verwagting. Onthou ook om te belê in jouself, want 'n leë spaarvarkie kan nie enigiets in 'n ander een gaan deponeer nie. Eindelik weet ons dat God deur Jesus Sy alles in ons belê het, en die vrug wat dit in ons voorbeeld brin...
Amos 7:7-9 “Lê die Skietlood aan”
Просмотров 32Месяц назад
Die Groot Bouer kom lê die skietlood aan ons geloofsmuur. By monde van Amos gaan daar ʼn ernstige waarskuwing uit: Sorg dat jou lewe in lyn is met wat God wil, want dit sal binnekort getoets word! Maak reg! Niemand se lewe slaag die toets van die skietlood nie. Ons is dankbaar dat die Groot Bouer elke dag nuut saam met ons oor bou aan ons skewe mure deur sy Gees. Ons durf nie aanhou met ons ou b...
100% Aanvaarbaar vir God! LENTEDAG 1 Sept 2024
Просмотров 42 месяца назад
Psalm 8 In 'n land, 'n skool, 'n werksplek; waar ons gereeld hoor: "Jy is nie goed genoeg nie", kom se God deur Dawid se Psalm vir ons: "Jy is absoluut meer as goed genoeg vir My"! Jy is net bietjie minder as 'n engel geskape, jy is met heerlikheid gekroon, jy is aangestel om te heers! Weet dan beslis dat jy vir die Hemelse Vader 100% waardig is. Jou Vriend en Verlosser, Jesus, het daarvoor ges...
Die preek wat niemand wou hoor nie
Просмотров 192 месяца назад
Lukas 4: 16-30 Vanoggend is dit Bybelsondag. Johannes 1 beweer dat Jesus self die Woord is, wat nog altyd daar was, en dat Hy self God is. Jesus lees uit die Woord van God in ons teksgedeelte. Die tempelbywoners poog daardie Sabbat om vir Jesus van die heuwel buite Nasaret af te gooi oor iets wat Hy gese het. Hy lees uit Jesaja en maak dit op toepassing van Homself. Wat het dan Sy boodskap so a...
Nooit weer Alleen
Просмотров 142 месяца назад
Matteus 26: 26-30 Daar's soveel "gimmicks" om mense hoop te gee, Die Here Jesus self gee vir ons die Nagmaal as 'n tasbare en ware versterking van ons geloof, waar die Heilige Gees deur brood en wyn ons werklik geestelike krag gee. Ons onthou en dink weer aan wat die Verlosser vir ons op Golgota gegee het. Ons mag nooit die Nagmaal afwater tot net nog 'n ding wat ons in die kerk doen nie. Dis G...
Balanseer jou lewe (!) (?)
Просмотров 443 месяца назад
Preek 4 Aug 2024 Skriflesing: Efs 5 Die gejaagde en ongebalanseerde samelewing teister ons om meer en meer op te offer van ons kosbare tyd, verhoudings, menswees, energie en gesondheid. God kom vra daarteenoor dat ons gereeld 'n toets aan onsself sal stel: "Balanseer my lewenskaal en is dit wat ek mee besig is tot SY eer?"
God se wil #2
Просмотров 143 месяца назад
Wandel in Vryheid Kolossense 1
God se wil #1
Просмотров 43 месяца назад
Laat U wil geskied: Die Moeilikste Gebed om te bid Mat 6:10 , Mat 26:39
Soos 'n Boom wat by Water Geplant is
Просмотров 205 месяцев назад
Preekopname 2 Junie 2024 Jeremia 17
Doop met Water en Gees
Просмотров 175 месяцев назад
Ina jacobsz Doopdiens Kinderpreek Johannes 3: 1-8 Matteus 3:11-12
Bewaar jou Hart
Просмотров 336 месяцев назад
Preekopname 28 April 2024 - Spreuke 4
Swart, Wit of Grys - Wysheid vir Geduld... of Ongeduld
Просмотров 766 месяцев назад
Preekopname 21 April 2024 Hnd 15 en 16
Die Kruis is leeg... "So What"?
Просмотров 196 месяцев назад
Preekopname 14 April 2024 NG Standerton-Wes 1 Kor 15
Keuses
Просмотров 96 месяцев назад
Preekopname 21 April 2024 Matteus 7:13-29
Volhard in Versoekings en Beproewings
Просмотров 97 месяцев назад
Volhard in Versoekings en Beproewings
Toeval - Kan ‘n gelowige daaraan glo?
Просмотров 107 месяцев назад
Toeval - Kan ‘n gelowige daaraan glo?
God van 2de tweede kanse
Просмотров 148 месяцев назад
God van 2de tweede kanse
Lone Ranger Christen?
Просмотров 528 месяцев назад
Lone Ranger Christen?
Die een vir wie Jesus baie lief is
Просмотров 218 месяцев назад
Die een vir wie Jesus baie lief is
Soos 'n Goeie Vader vir Sy Kinders
Просмотров 319 месяцев назад
Soos 'n Goeie Vader vir Sy Kinders
Visvang vir Jesus
Просмотров 249 месяцев назад
Visvang vir Jesus
Weerkaats Jesus
Просмотров 179 месяцев назад
Weerkaats Jesus
'n Beslissende Oomblik - Hoekom is Jesus se Doop Belangrik?
Просмотров 910 месяцев назад
'n Beslissende Oomblik - Hoekom is Jesus se Doop Belangrik?
"EK IS WIE EK IS" gaan saam met jou die Nuwe Jaar in
Просмотров 3110 месяцев назад
"EK IS WIE EK IS" gaan saam met jou die Nuwe Jaar in
LIG VIR DIE DONKER WÊRELD - KERSFEES
Просмотров 1010 месяцев назад
LIG VIR DIE DONKER WÊRELD - KERSFEES
God sal vir jou 'n huis bou
Просмотров 1710 месяцев назад
God sal vir jou 'n huis bou
Vrede in die Woestyn
Просмотров 3510 месяцев назад
Vrede in die Woestyn
Huil met Hoop
Просмотров 411 месяцев назад
Huil met Hoop
God hou Sy beloftes, altyd... ook in jou lewe
Просмотров 2111 месяцев назад
God hou Sy beloftes, altyd... ook in jou lewe

Комментарии

  • @hannetjietheron6540
    @hannetjietheron6540 3 года назад

    Jesus loop nie heeldag en trek strepies nie...baie mense trek hul strepies self...soos o.a. met drankmisbruik, ooreet, rook, goddelose leefstyl ens... In/ By ALLES is Hy betrokke, Hy staan nie koud teenoor mense nie, maar dis hoekom Hy keuses in elke mens se lewens ingebou het. Die Here Jesus bly die getroue, AMEN daarop🙋