Die Doop - In watter Naam?

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 28 июн 2024
  • Dr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u naam aan 082 893 7053.

Комментарии • 2

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r 12 дней назад

    Dankie Vir MOOI Boodskap Oor die doop as baba is ek gedoop maar ek wil Groot gedoop word soos Johannes Jesus gedoop In Jordaan Rivier JESUS is Groot gedoop wat weet n baba as Hy SY Klein gedoop is Almal Praat Van Groot doop dankie vir die Kosbare Boodskap weereens Ds 🙏🏻

  • @andregeorge8050
    @andregeorge8050 21 день назад

    Nou waar kom die water vandaan is Jesus dan nie gedoop in jordaan rivier nie