Dr Jan van Wyk
Dr Jan van Wyk
  • Видео 58
  • Просмотров 17 210
Verduidelik asb die verbod op die saamdra van Linne en Wol
Bekendstelling deur Dr JDr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u naam aan 082 893 7053.an van Wyk
Просмотров: 77

Видео

Verduideliking van sonde volgens die "Onse Vader" gebed.
Просмотров 13814 дней назад
Bekendstelling deur Dr JDr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u ...
Jesus se woorde oor die Saaier verduidelik
Просмотров 11421 день назад
Dr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u naam aan 082 893 7053.
Geestelike Oorlogvoering - kan u my daarmee help?
Просмотров 108Месяц назад
Dr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u naam aan 082 893 7053.
Verduideliking van Romeine 4:9-12
Просмотров 106Месяц назад
Dr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u naam aan 082 893 7053.
Wat gebeur met ongelowiges wat nou sterwe?
Просмотров 126Месяц назад
Dr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u naam aan 082 893 7053.
Wat gebeur met die mens se siel wanneer hy/sy sterf?
Просмотров 158Месяц назад
Dr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u naam aan 082 893 7053.
Waarom dentifiseer God homself as die God van Abraham, Isak en Jakob?
Просмотров 271Месяц назад
Dr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u naam aan 082 893 7053.
Waarom moet ons die Bybel lees?
Просмотров 101Месяц назад
Dr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u naam aan 082 893 7053.
Wat is die verskil tussen Vader, Seun en Heilige Gees
Просмотров 179Месяц назад
Dr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u naam aan 082 893 7053.
Mag 'n mens na egskeiding weer trou?
Просмотров 476Месяц назад
Dr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u naam aan 082 893 7053.
Wat is Geestelike Oorlogvoering?
Просмотров 1812 месяца назад
Dr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u naam aan 082 893 7053.
Wat moet 'n gelowige doen wat met 'n ongelowige getroud is?
Просмотров 1322 месяца назад
Dr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u naam aan 082 893 7053.
As ek as Baba gedoop is, moet ek my na my bekering weer laat doop?
Просмотров 5932 месяца назад
Dr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u naam aan 082 893 7053.
Wat leer Hebreërs 6 ons mbt Afvalliges - kan hulle weer bekeer word.
Просмотров 2332 месяца назад
Dr Jan van Wyk van JVW MINISTRIES beantwoord verskeie interessante Bybelvrae soos van die publiek ontvang. Vrae kan per epos aan Dr Jan gestuur word by admin@jvwministries.co.za Besoek dr Jan se webblad by www.jvwministries.co.za vir verdere inligting. Persone is welkom om by Dr Jan se Oggend Oordenking in te skakel wat elke dag per whatsapp uitgestuur word. Stuur net u naam aan 082 893 7053.
Die Doop - In watter Naam?
Просмотров 2002 месяца назад
Die Doop - In watter Naam?
Wat behels 'n Bybelse Huwelik en waar in die Bybel lees ons daarvan?
Просмотров 5202 месяца назад
Wat behels 'n Bybelse Huwelik en waar in die Bybel lees ons daarvan?
Hoe gaan ons Opstandingsliggaam in die Hemel lyk?
Просмотров 4742 месяца назад
Hoe gaan ons Opstandingsliggaam in die Hemel lyk?
Is Saamwoon Sonde?
Просмотров 4,5 тыс.2 месяца назад
Is Saamwoon Sonde?
Wat sê die Bybel van Dobbel en sal 'n kind van God verlore gaan as hy nie daarmee breek nie?
Просмотров 1,6 тыс.2 месяца назад
Wat sê die Bybel van Dobbel en sal 'n kind van God verlore gaan as hy nie daarmee breek nie?
Sal u asb Romeine 12:1 verduidelik?
Просмотров 5632 месяца назад
Sal u asb Romeine 12:1 verduidelik?
Jesus het nie die Wet ontbind nie maar dit Vervul: Hoe moet ons dit verstaan?
Просмотров 1192 месяца назад
Jesus het nie die Wet ontbind nie maar dit Vervul: Hoe moet ons dit verstaan?
Hoe bid ons volgens God se Wil?
Просмотров 2262 месяца назад
Hoe bid ons volgens God se Wil?
Hoe verstaan ons die Ontbind en Vervulling van die wet deur Jesus?
Просмотров 603 месяца назад
Hoe verstaan ons die Ontbind en Vervulling van die wet deur Jesus?
Verduideliking van die Gawe van die Onderskeiding
Просмотров 803 месяца назад
Verduideliking van die Gawe van die Onderskeiding
Wat is Jesus se Siening van God? Deel 12 vervolg van deel 11
Просмотров 533 месяца назад
Wat is Jesus se Siening van God? Deel 12 vervolg van deel 11
Wat is Jesus se siening van God? (Deel 11)
Просмотров 493 месяца назад
Wat is Jesus se siening van God? (Deel 11)
As Jesus God is waarom het Hy gesê my Vader is groter as Ek? (Deel10)
Просмотров 1003 месяца назад
As Jesus God is waarom het Hy gesê my Vader is groter as Ek? (Deel10)
Kon Jesus gesondig het (Deel 9)
Просмотров 503 месяца назад
Kon Jesus gesondig het (Deel 9)
Wie se bloed was in Jesus se are en het Hy 'n sondige natuur gehad? (Deel 8)
Просмотров 763 месяца назад
Wie se bloed was in Jesus se are en het Hy 'n sondige natuur gehad? (Deel 8)

Комментарии

  • @raidenvanwyk8919
    @raidenvanwyk8919 25 дней назад

    Hello it raiden 😊

  • @stienievisser6992
    @stienievisser6992 Месяц назад

    Dankie Dok Jan. Baie leersaam. Prys die Here

  • @gerhardvdwesthuizen955
    @gerhardvdwesthuizen955 Месяц назад

    Ryk wees is nie noodwendig gierigheid nie.

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад

    Dankie Vir MOOI Boodskap Oor die doop as baba is ek gedoop maar ek wil Groot gedoop word soos Johannes Jesus gedoop In Jordaan Rivier JESUS is Groot gedoop wat weet n baba as Hy SY Klein gedoop is Almal Praat Van Groot doop dankie vir die Kosbare Boodskap weereens Ds 🙏🏻

  • @user-kc3cc3sh7r
    @user-kc3cc3sh7r Месяц назад

    In my oe is Saam Bly n Groot Sonde daarom is daar geskryf die Man sal Sy ouers verlaat en sy vrou aanneem Dan hoef daar mos nie huwelikke gewees het nie die huwelik is ingestel deur GOD Ek Glo Nog dis n groot Sonde maar Elk het sy eie denke ons Gaan Almal voor die Groot wit Troon Staan en Jou sonde Bely Voor ons Almagtige Skepper God 😢

  • @trudiekoelman8356
    @trudiekoelman8356 Месяц назад

    Baie dankie Dr. Jan

  • @theoferreira4132
    @theoferreira4132 Месяц назад

    Ek het n paar vrae. Hoe was mense in die bybel se tyd getroud? Ek praat van die “legal” gedeelte soos vandag. Ook wie het die “ceremony” waar geneem? Was daar dokumente geteken soos vandag of was dit n mondelingse agreement. Daar is iets wat ek onseker is van die spreker hier. Wanneer n man en n vrou trou aan mekaar beloof (mondelings)en bv 20jaar saam n lewe bou en hou by wat hulle aan mekaar mondelings beloof het. Hoe kan dit as hoerery beskryf word?

  • @theomoller6637
    @theomoller6637 Месяц назад

    As ek klein gedoop is en nie groot gedoop is nie maar Jesus Christus as my Verlosser aanvaar en dit ook glo dat Jesus uit die dood opgewek is en opgevaar het hemel toe. Ek lees my Bybel, ek bid tot God die Vader, ek gaan kerk toe, ek getuig van wat God vir my en my vrou al gedoen het aangesien my hart 2 keer op een dag gaan staan het en my vrou met pankreas gediagnoseer is. Hoe nou gemaak. Gaan ek nie die hemelpoorte sien nie

  • @andregeorge8050
    @andregeorge8050 2 месяца назад

    Nou waar kom die water vandaan is Jesus dan nie gedoop in jordaan rivier nie

  • @annadelaquerre6733
    @annadelaquerre6733 2 месяца назад

    Aai Dr,nou verstaan ek die gedeelte ,het altyd gedink dít is van christene wat teruggeval het.,wat die WOORD van praat.Jy het dít so mooi verduidelik.Baie,Baie dankie.

    • @drjanvanwyk3301
      @drjanvanwyk3301 2 месяца назад

      Ek is bly dat jy dit nou in die regte verband sien en verstaan.

  • @AlbertVanWyk-kz8sl
    @AlbertVanWyk-kz8sl 2 месяца назад

    Dankie vir die antwoorde mag God u seen. My punt is net dat die meerderheid mense wat ek ken wat volgens u verduideliking getroud is nie doen wat God se n man en vrou in die huwelik moet handhaaf nie. Ek en my vrou doen en Ken God in al ons wee....... En dan word daar gese ons bly in sonde saam want ons is nie volgens mense wette getroud nie. Ek is NG groot gemaak en al my familie is in die kerk getroud maar definitief nie getrou aan mekaar.... My verbond is met my vrou en God en so sal ek ook sterf. God sal oordeel en ek berus daar by.

  • @AlbertVanWyk-kz8sl
    @AlbertVanWyk-kz8sl 2 месяца назад

    Om vir my te se ek droom en moet my bybel lees is volgens my oordeel en nie bedienning.... Se dan net waar en ek sal dit lees. 🤔

  • @AlbertVanWyk-kz8sl
    @AlbertVanWyk-kz8sl 2 месяца назад

    Sodra n man en vrou die eerste keer saam is, is hulle getroud in God se oe en mag nie daarna met n ander omgang he of skei nie. Die huweliksformelier is n mense wet. Ek en my vrou is al 17 jaar saam en in God se oe getroud en getrou aan mekaar, die huwelik is n man en vrou wat saam in God se wil lewe en handel en nie n ooreenkoms op n stuk papier nie. Ons is geseend in God se wil en leef saam met die Heilig Gees in getrouheid eerste aan God en ook aan mekaar, dit is volgens my en my vrou bybels... Mag u n geseende dag he!

    • @BarendJohn
      @BarendJohn 2 месяца назад

      Just droom my friend Lee's jou bybel

    • @AlbertVanWyk-kz8sl
      @AlbertVanWyk-kz8sl 2 месяца назад

      Kan jy dan vir my asseblief se waar ek moet, oor die huwelik, sal dit sekerlik lees.

    • @AlbertVanWyk-kz8sl
      @AlbertVanWyk-kz8sl 2 месяца назад

      Se net waar, ek sal lees..

    • @marienel1553
      @marienel1553 2 месяца назад

      Wat verstaan die mens nie oor sonde nie!!!! Saam woon is SONDE... Mag die HĢ hulle oè oopmaak...😢😢

    • @elsanauda2069
      @elsanauda2069 2 месяца назад

      Die huwelik moet eerbaar wees en die bed onbesmet, dit is waar. Ek is getroud en sê geensins saambly is reg nie maar sover my kennis strek het Calvyn wat ʼn regsgeleerde was, die besluit geneem dat ʼn huwelik nie meer net ʼn godsdienstige saak moes wees nie, maar beide godsdienstelik en wettiglik erken moes word (huweliksertifikaat). Hy het dit toe ʼn menslike instelling gemaak waar God en wetlike sertifikate vandag saam nodig is om te kan sê dat dit eers ʼn huwelik is. Dit is waar die knoop van die hedendaagse term huwelik vir my lê. Het ek dit net mis gelees of is daar enige plek in Die Woord waar dit staan dat mense voor ʼn wettig geregistreerde huweliksbevestiger moet gaan staan sodat daardie menslik ingestelde wettig geregistreerde bevestiger hulle getroud kan verklaar? Tensy ek iets iewers mis gelees het moet ek sê: It is not there... As dit wel direk so in Die Woord staan, gee groot asb al die verse sodat ek by kan leer.

  • @JockeyMans-nx1eh
    @JockeyMans-nx1eh 2 месяца назад

    Vir diegene wat twyfel oor die eerlikheid van die dobbelhuise se lok advertensies - Daar is 'n gesegde in die dobbelwêreld; The money stay in the house.

  • @JockeyMans-nx1eh
    @JockeyMans-nx1eh 2 месяца назад

    Dok Jan, Hoe is dit moontlik dat halfgeskooldes soos ek, dít wat jy nou verduideluk het kan verstaan, maar persone met doktorsgrade skryf boeke om die teendeel te bewys? Die Skrif sê; Die Heilige Gees sal jou in alle waarheid lei. Is ek reg as ek sê dat genoemde geleerdes, 'n ander evangelie verkondig?

  • @JockeyMans-nx1eh
    @JockeyMans-nx1eh 3 месяца назад

    Dok Jan, Dankie; Duidelik soos daglig. Miskien moet iemand hierdie verduideliking tov die wet aan die SDA'S forward. My ondervinding is dat selfs ná só 'n verduideliking die standaard reaksie is; Ja MAAR....😢

  • @jacksmit3145
    @jacksmit3145 3 месяца назад

    Jan, antwoord asb eers die vraag en dan verduidelik jy die antwoord. Ek verloor jou want ek weet nie wat jy eintlik probeer oordra nie. Gee eers die antwoord op jou vraag, helder en duidelik en DAN gee jy die uitleg asb. Dan kan ek volg wat jy probeer oordra.

  • @janbrits9835
    @janbrits9835 3 месяца назад

    Amen

  • @mariakruger5302
    @mariakruger5302 4 месяца назад

    Bid saam en vir julle Baie Dankie Geseënde dag ❤❤❤❤😂

  • @mariakruger5302
    @mariakruger5302 4 месяца назад

    Dankie Dk Jan vir jou wonderlike Liefde en Omgee v jou naaste Ons waardeer elke boodskap wat u elke stuur Baie Dankie Geseënde dag ❤❤❤❤❤😂

  • @kobiebotha2361
    @kobiebotha2361 4 месяца назад

    Baie duidelik gestel dankie dok Jan 🙏

  • @kobiebotha2361
    @kobiebotha2361 4 месяца назад

    Dankie dok Jan 🙏

  • @marindanorval8954
    @marindanorval8954 4 месяца назад

    Amen en amen

  • @MarieVisagie
    @MarieVisagie 4 месяца назад

    Baie dankie, Dok Jan!!!

  • @anitasmit1119
    @anitasmit1119 4 месяца назад

    Dankie dr Jan. Pragtige boodskap.

  • @JockeyMans-nx1eh
    @JockeyMans-nx1eh 4 месяца назад

    Dok Jan, verstaan ek jou reg? Is my gebed vir genesing (agv 'n ongeluk en 'n latere diagnose van osteoartose) binne perke? Bewegings beperking, Erge beperking om inkomste te genereer; Dit sal nie deurgaan as dryfveer om dit in jou welluste deur te bring nie?

  • @jacquelineopperman6425
    @jacquelineopperman6425 4 месяца назад

    Dankie Dok Jan, baie insiggewend.

  • @gerrie6498
    @gerrie6498 4 месяца назад

    If your life is hanging on a thread, make sure it is the hem of His garment

  • @CorrieMarmetschke
    @CorrieMarmetschke 4 месяца назад

    Baié dankié vir dié duidelike boodskap. Doen so voort... Seënwense 🍒

  • @chrisdeklerk3879
    @chrisdeklerk3879 4 месяца назад

    deklerkchris50@gmail.com Baie dankie vir die mooi bybelse verdydeling Jesus liefde groete Chris

  • @joekieswanepoel2344
    @joekieswanepoel2344 4 месяца назад

    Baie dankie Dok Jan

  • @LiezelKotze
    @LiezelKotze 4 месяца назад

    Baie dankie Dok Jan.

  • @tersiasnyman6218
    @tersiasnyman6218 4 месяца назад

    Dok Jan, dankie vir hierdie manier wat vrae geantwoord word. Ons waardeer dit

  • @joekieswanepoel2344
    @joekieswanepoel2344 4 месяца назад

    Dok Jan ek dink dis n wonderlike gedagte en dat u dit op UTube uitlê Baie dankie Joekie

  • @Charlie-qq2nb
    @Charlie-qq2nb 4 месяца назад

    Baie dankie Dok Jan

  • @antoinettebritz608
    @antoinettebritz608 4 месяца назад

    Baie dankie Dok Jan vir die bemoeding. God seën julle❤

  • @marianamoller706
    @marianamoller706 4 месяца назад

    Baie baie baie dankie

  • @dr.billprice7507
    @dr.billprice7507 4 месяца назад

    Great idea Dr Jan. I have always respected your keen balanced and Biblical based and balanced insight. Your open mindedness and deep concern for rightly dividing the Word in a very confused world. I was told my a dominee that his denomination there are University professors that do not believe in God! Virgin birth! WOW wondering how come that is never advertised so that people can leave that denomination!😮 But be encouraged to help empower and enlighten those who long to know! Blessings! #drbillprice #neuro spirituality #theBrainGoestoChurch

  • @friedelhansen7433
    @friedelhansen7433 4 месяца назад

    Hoekom Di's? Dis gewoon Dis.

    • @drjanvanwyk3301
      @drjanvanwyk3301 4 месяца назад

      Dit is reeds by my reggestel. Hou die volgende een dop. Ek is eintlik 'n Engelsman en het geleer it is =it's.

  • @stienievisser6992
    @stienievisser6992 4 месяца назад

    Baie Dankie. Waardeer Dok Jan se tyd hulp en bemoediging met die program... Dit gaan ons baie seen. Dankie vir julle bediening. ❤

  • @lorrainegroenewald1204
    @lorrainegroenewald1204 4 месяца назад

    Baie dankie liewe Dok Jan. En geluk met 'n nuwe idee wat nou na vore gekom het.. Dit is my en ek glo, al die luisteraars se opregte gebed dat JVW BEDIENINGE van krag tot krag sal gaan en dat s Dok JAN se groot droom waar sal word nl. dat God se Woord alle mense en nasies sal bereik. Seënwense Lorraine Groenewald 🌺🙏🏻

  • @Bennie.kantoornakaravaan1
    @Bennie.kantoornakaravaan1 4 месяца назад

    Goeie uitbreiding dok Jan. Mag die Here u bediening bo alle verwagting seën!

  • @lindaschrodel8541
    @lindaschrodel8541 4 месяца назад

    Uitstekende idee Dok Jan, God se seën op hierdie bediening.

  • @martielourens3820
    @martielourens3820 4 месяца назад

    Baie dankie Dok Jan.