STEVE HOFMEYR - Sprokie

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 окт 2024
  • Steve Hofmeyr on iTunes : bit.ly/SteveHof...
    Volg vir Steve op
    Facebook : / steve.hofmeyr
    Twitter : / steve_hofmeyr
    WWW : www://www.SteveHofmeyr.co.za
    Google+ : bit.ly/SteveGoo...
    Volg vir Universal Musek
    Facebook : / universal.musiek
    Twitter : / universalmus_sa

Комментарии • 18

  • @claudedaubies7765
    @claudedaubies7765 6 месяцев назад

    'n Pragtige liedjie wat jou net so laat droom deur sy verwysings na legendariese karakters as deur die melodie...

  • @1AvW1
    @1AvW1 9 лет назад +14

    Leuk!
    Kwam Steve Hofmeyr per ongeluk tegen. Erg leuk om Afrikaans / Nederlands horen zingen! Kost mij, als Nederlander, wel wat moeite alle teksten te begrijpen, maar is uiteindelijk goed te doen. Leuke, mooie taal, dat Afrikaans! Zusje van "mijn" taal!
    Zijn muziek doet mij beetje denken aan BLØF.

  • @lourensjacobsakaturbo8147
    @lourensjacobsakaturbo8147 5 лет назад +5

    Ek hou baie van hierdie lietjie vant ek ondhou nog die eerste dag toe ek kerk toe vas en tot ek my kerk maats sien toe se ek hi en dit was baie lekker en ek hoop een dag kom ek veer terug kerk toe vant dit is baie spesiaal

  • @ancoisnaude4087
    @ancoisnaude4087 2 года назад

    Ook n dromer, love sprokies en gedigte op my ouderdom, hoop al my drome word waar, nice song👌🙏🏻🎶🙏🏻

  • @helenaestrydom5636
    @helenaestrydom5636 3 года назад

    Al 5 cd's in die kar gesaai met al die liedjies.Maar ek speel die een seker 4 leer.So pragtig!!😇😇😇😇💙💚💙😊

  • @MsTrubrite
    @MsTrubrite 10 лет назад +5

    Een van my faaaaaaaaaaaaaavourites!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @00Jaxi
    @00Jaxi 10 лет назад +3

    Hierdie was die liedjie vir my eerste luisteoefening ooit - sal dit nooit vergeet nie! Daarna Vlekdans ontdek - Heil Steve

  • @rp6760
    @rp6760 2 года назад

    Een van Steve se beste song👌👏

  • @marlenebroodryk4467
    @marlenebroodryk4467 5 лет назад +2

    My gunsteling van Steve

  • @irmamontgomery3683
    @irmamontgomery3683 3 года назад

    Love die ou songs. Steeds treffers. 🌿🎉🌿🎉

  • @rickusbester9063
    @rickusbester9063 10 лет назад +3

    Mooi song!

  • @Galaxy-ho2pk
    @Galaxy-ho2pk 2 года назад

    Een van jou mooistes 🤩

  • @yolandieolech
    @yolandieolech 2 года назад

    Een van my gunsteling van wat jy gesing het

  • @nightwolfsupergamer7733
    @nightwolfsupergamer7733 8 лет назад +3

    Mooi Song! Baie mooi

  • @JQ-rq2jb
    @JQ-rq2jb 6 лет назад +3

    Ai, wat het van hierdie Steve geword?

  • @lourensjacobsakaturbo8147
    @lourensjacobsakaturbo8147 2 года назад

    Ja nee ek ondhou nog die eerste dag toe ek kerk toe ge gaan het het ek vir Jesus begin ken en dan ja kerk vas baie lekker en ek saal die altyd ondhou vaneer ek met u’ begin praat en dan se hy Lourens velkom by my huis my seun en aangename kennis my vriend

  • @rietteschoeman652
    @rietteschoeman652 4 года назад +1

    My gunsteling...