’n Finale boodskap - Kwarantyn | kykNET

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 30 сен 2024
  • Ons vat vyf met die twee families oomblikke nadat die wenners én naaswenners aangekondig is.
    ---
    #kwarantyn
    DStv Catchup: bit.ly/DStvCatchup
    Sluit nou aan om 14 dae verniet Showmax te geniet - bit.ly/36PFSr0
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Комментарии • 13

  • @marineeloff9002
    @marineeloff9002 4 года назад +6

    Gaan die families mis op TV

  • @catherinevandeventer971
    @catherinevandeventer971 4 года назад +3

    Ons mis julle soooooo baie span Le Roux en Scheepers. 😭😭

  • @Leon-lp9fl
    @Leon-lp9fl 4 года назад

    My hoed af vir julle almal, Ferdie en sy span ook. Die aande en dae is nou maar droog, voel soms amper soos dood. Mag dit wat hier uit spruit net die beste vir julle almal inhou. Dankie!

  • @marlietjiemurphy3101
    @marlietjiemurphy3101 4 года назад +2

    Gek oor die Scheepers in alles opreg gebly.

  • @hannahbesselaard9753
    @hannahbesselaard9753 4 года назад +3

    Ek ook

  • @nelieerasmus5817
    @nelieerasmus5817 4 года назад +1

    Ons het elke oomblik geniet van die program. Geluk aan die Le Roux familie asook aan die Scheepers familie. Julle was albei fantasties en ons gaan julle verseker mis. Voorspoed en Sterkte vorentoe.

  • @konamenoname4244
    @konamenoname4244 4 года назад +3

    Yaaaaas Caryn! RUclips channel!!! 😭♥️

  • @hannahbesselaard9753
    @hannahbesselaard9753 4 года назад +2

    Ek gaan die families mis

  • @paulvinwebster
    @paulvinwebster 4 года назад +2

    Welgedaan LeR ! Albei spanne het goed gedoen,maar ek moet se sonder Span
    Scheepers was the reason for this season.Thats why no pricetag can be
    attached to the opportunities theyve received and about to receive !
    Lieflike Legit Familie ! Dankie Vir Daardie Gees ! DANKIE DANKIE ! #spanscheepers

  • @theresahuisamen3262
    @theresahuisamen3262 4 года назад +1

    Baie geluk Le Roux’s!! Mag ek vra hoeveel gewig het Braam verloor? Hy lyk baie goed!!

  • @veronastrauss8949
    @veronastrauss8949 4 года назад +4

    Scheepers jul is wenners beste wense vir pad lief julle. .

  • @sherolinehendriks2797
    @sherolinehendriks2797 4 года назад +1

    Bje dnki kyknet nd opsigter nd span vi 2mnde se plesier nd xt dt bje gniet ma jmer scheepers bly wenners