Hi John, wat se size katrol,braid en stokke (5.6 ft / 6ft /7 ft ) kan jy voorstel vir Ganzekraal of Langebaan lagoon? Wou net weet wat werk vir jou best all rounder stok? Ek sien daar is Penn Powetip, Penn Mariner en Okuma Sloppy Paddle ski stokkies,maar weet nie wat sal beste wees vir die tiepe visvang
As jy die size kabeljou wil vang sal ek Seinna 2500 met 6kg braid en 5kg maxima brown leader. Stok is Okuma 5ft sloppy goeie begin stok en prys is nie te bad nie. Shimmano FX stokkies ook cheap as jy by sportmans in Bellville gaan kyk of so.
@@johnclaassen9861 Hi John, kan jy my miskien n email stuur met jou nommer asb, Ek wil graag jou nog n bietjie meer advies vra asb. conradcolyn@yahoo.com

Was this pretty recent?
Have you had any luck catching them on artificials?
Was last week. Have tried with paddle tails but no luck.
John Claassen Cool man, what were the conditions like on the day? - Light NW?
I’m keen to try get them on artificials, buck tails or a slow jig.