Briekmerke STRONKE: Hensoppers, joiners, Verraaiers, almal bekend aan die Boer.

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 14 май 2024
  • Hensoppers, joiners, Verraaiers, almal bekend aan die Boer. Die Boer Tribe het deur die eeue al erg deurgeloop onder die soort mense. Dis tyd om die ding in die oë te kyk en te sien vir wat dit is.
    PLEASE SUPPORT THE CHANNEL:
    If you have a South African bank account and want to support the channel. Please use this link. The reference on your bank statement will be KIANGATRD.
    There is a ONE TIME option or monthly. Thank you.
    1, Debit Order: dto.corpcol.co.za/flyers/brie...
    2. EFT FNB: 62025765506 CHQ
    3. PayPal: paypal.me/briekmerke?country....
    4. BitCoin BTC: 1PKTtGNJrK5c7G4dUocB4EEgzGy2VyGXq9
    5. ETH (ERC-20): 0xd6535f02acd23ded9aed17c9115b77ef6378c2ea
    Skidmarks on LOCALS: locals.com/feed/45689/skidmarks
    Skidmarks/Briekmerke on Telegram t.me/skidmarkchat
    Skidmarks on Rumble: rumble.com/c/Skidmarks
    Rhenosterkop RC: / @rhenosterkoprc-afanta...
    #suidafrika #verkiesing2024

Комментарии • 164

  • @briekmerke
    @briekmerke  27 дней назад +2

    There is a ONE TIME option or monthly. Thank you.
    1, Debit Order: dto.corpcol.co.za/flyers/briekmerke/
    2. EFT FNB: 62025765506 CHQ
    3. PayPal: paypal.me/briekmerke?country....

  • @gwenbaxter7854
    @gwenbaxter7854 27 дней назад +8

    Môre sê Colyn. Baie dankie weereens vir gisteraands se STRONKE. Weens omstandighede sit ek en drie familie lede onverwags in n ander provinsie. So sal ons ongelukkig nie kan stem nie. Heel waarskynlik is daar ander wat nie sal kan stem nie. Baie ongelukkig hieroor.

  • @1200gsbmw1
    @1200gsbmw1 27 дней назад +6

    My Kinders wat in Australia is met van Sydney na Malburne gaan om te stem... die Ambasade sleep ook voete met hulle Registrasie...Hulle vertaag alles opsetlik.

  • @barbaralerm9310
    @barbaralerm9310 27 дней назад +13

    jip..ken daai feeling oor ñ hond verloor.💛

  • @stefanuskruger4018
    @stefanuskruger4018 27 дней назад +4

    Dankie oom.🎉❤

  • @jacofourie5544
    @jacofourie5544 26 дней назад +1

    Weereens baie insigewend. Colyn as jy kan, ek daar is baie van ons wat gaan weer 'n "update" wil hê oor wat in Rusland en Ukraine" aangaan en ook dalk meer as jy weet wat sê die gewone Rus oor die toedrag van sake hier in ons land.Baie dankie vir 'n goeie kanaal.

  • @dragonflyclaudia9969
    @dragonflyclaudia9969 26 дней назад +1

    Dankie, Colyn.

  • @user-qu3jr4yn1t
    @user-qu3jr4yn1t 27 дней назад +4

    Mooi een weer oom

  • @ajswanepoel911
    @ajswanepoel911 27 дней назад +1

    You can't escape from politics as its interested in you. So VOTE to influence it.

  • @mahargleopenaws
    @mahargleopenaws 12 дней назад

    My Ou Maat. Ek Geniet jou vreeslik baie

  • @stephenstrydom1
    @stephenstrydom1 27 дней назад +2

    Dankie!

  • @AlbertusMBezuidenhout
    @AlbertusMBezuidenhout 27 дней назад +5

    Boervolk! Leef wie jy is! Jy is nie n FUNSA nie! Maak jou keuse! Dra die gevolge! Keuses het gevolge!

    • @briekmerke
      @briekmerke  27 дней назад +1

      Jip

    • @robertvandervelde60
      @robertvandervelde60 26 дней назад

      ​@@briekmerkeJip you say, so you agree with the "yes" voters who voted in '92 when everything worked, look at the consequences of their traitorous vote, Boers who voted "yes" & today call themselves Boers should go and join the Afrikaner traitors

    • @user-lt5cs3zx7d
      @user-lt5cs3zx7d 26 дней назад

      Sooswat JA gestem het dit was die joiners

  • @OttoVanRooyen
    @OttoVanRooyen 27 дней назад +4

    Dankie Colyn ek het saam met Russe in Darfur gewerk baie goeie en betroubaare hardwerkende mense

  • @user-me5cr3zr7y
    @user-me5cr3zr7y 27 дней назад +5

    Dit is te laat vir die joiners on nou te wil stem hulle moes alreeds geregistreer het vir die opkomende verkiesing!

    • @smr4712
      @smr4712 27 дней назад

      The word "Regis" means "of the King", so if you register to vote you become XXX's stock/property automatically no matter who wins lol, because lost people need to be on a ship to survive the rough seas, a citizenship means you are a slave, . so laugh at yourself.. you are the joiners.

  • @truth8756
    @truth8756 27 дней назад +6

    Die Boervolk het histories gesproke net vir 3 goed bymekaar gekom.
    Nagmaal
    Begrafnisse
    Oorlog/

    • @1200gsbmw1
      @1200gsbmw1 27 дней назад

      Nee ..Met Nagmaal was daar 3 Verskillende Kerke..

    • @richern2717
      @richern2717 27 дней назад

      Troues ook.

    • @johanvandermerwe4620
      @johanvandermerwe4620 27 дней назад

      As jy in hof getrou het, het kan daai selfde judge seker jou skei ook behartig Lucky twee vlieë in een Dominee sien jou kom in die lewe en sien jou by jou troue en sien jou gaan ewigheid in Luister na die liedjie vir die jong mense The three bells Gaan oor Jimmy Brown sê lewe of eintlik oor almal Mooiloop

  • @vonrecht1236
    @vonrecht1236 27 дней назад +12

    You need to go out and vote...

    • @smr4712
      @smr4712 27 дней назад

      The word "Regis" means "of the King", so if you register to vote you become XXX's stock/property automatically no matter who wins lol, because lost people need to be on a ship to survive the rough seas, a citizenship means you are a slave, . so laugh at yourself.. you are the joiners.

  • @anne-martvlok4489
    @anne-martvlok4489 27 дней назад +6

    Vir wie stem mens dan, daar is nie een party waarmee ek saam stem nie

  • @angelikaesterhuizen1691
    @angelikaesterhuizen1691 27 дней назад

    💜

  • @helenjacobs2130
    @helenjacobs2130 26 дней назад

    uitstekend gestel. Kyk na jou e pos rakende boerboel hondjies. Hoop dit help. Groete en Seën.

  • @hermansplombaard9089
    @hermansplombaard9089 27 дней назад +2

    #KlinkSoosEkDink
    #LuisterLeerDinkDoen

  • @lindafouriehoniball3150
    @lindafouriehoniball3150 26 дней назад

    EK LAG SO LEKKER OOR WAT JY SÊ VAN GHRIES.

  • @franniepieterse5356
    @franniepieterse5356 26 дней назад +6

    Na hierdie hoeveelste betoog van u om die Witman deel van hierdie sisteem te maak en te hou, het ek my bedenkinge oor u motiewe. U doen u bes om die Witman se weerstand teen hierdie fatale stelsel te keer. Dit lyk of u ons as slawe in hierdie bestel wil hou. Hier is net een oplossing vir ons in hierdie land, en dit is 'n eie, soewereine Vaderland vir ons as Volk.

    • @wenerbronkhorst7455
      @wenerbronkhorst7455 26 дней назад +1

      Stem saam met jou Frannie. Bly nog mense sien dit raak. Colyn se vriende en vriendinne laik dit om jou nonsens te vertel omdat mens nie saam stem nie.

    • @user-lt5cs3zx7d
      @user-lt5cs3zx7d 26 дней назад +2

      Colyn en sy maats het geen logika

  • @mikedevries8427
    @mikedevries8427 27 дней назад +7

    Sal my skoonma vir jou stuur, half boerboel en krokodil

  • @AddictionFiles
    @AddictionFiles 27 дней назад +2

    There’s a guy in venters dorp that breeds boerboels . I will try find his details . We have 3 from him

  • @daniedanie53
    @daniedanie53 27 дней назад +3

    Stem 100% saam met jou Colyn.

  • @user-rh2im2zm9j
    @user-rh2im2zm9j 27 дней назад

    Daar vat hy...😎

    • @leeuvegter5810
      @leeuvegter5810 26 дней назад

      Anne....neem die geleentheid en kyk asb na #HOPE4SA en OHM se manifeste en waarvoor hul staan. Geen ander party staan my en familie aan met hul ondertekeninge en aanvaarding van onChristelike dinge nie en waar die Bybel geskrifte verwerp of aangepas word nie.

  • @richern2717
    @richern2717 27 дней назад +4

    Dit klink meer of mense weereens vroegtydig solank beginne soek na 'n Sondebok vir die feit dat hul weereens in die hek gaan duik by die Stembus.

  • @johanvandermerwe4620
    @johanvandermerwe4620 27 дней назад +9

    Dink die ou met rooi baard moet vir Johan Helderg gaan join met sy pyl en boeë messe swaarde en byle Jy gaan nie na n gunfight met n pyl en boog of n mes nie Ek stem al het ek kak aangejaag deur ja te stem in 1994 maar ten minste ek het gestem baie van die nee stemmers het seker nog nooit daarna gaan stem nie Draadsitters wat hulle is Dankie vir lekker gesels topics Mooiloop

    • @briekmerke
      @briekmerke  27 дней назад +2

      Ek is heel met jou Johan. Dankie.

    • @johanvandermerwe4620
      @johanvandermerwe4620 27 дней назад

      @@briekmerke Dankie Colyn

    • @johanhelberglongbowsknifes1185
      @johanhelberglongbowsknifes1185 27 дней назад

      LYK VIR MY JULLE IS ONOSEL OOK NOG. DINK JY EK GAAN SOOS DIE FRANSE EN ENGELSE OP MEKAAR AFSTORM. KAN SIEN JY WAS NIE IN N BOS OORLOG NIE. JY KEN MY NIE EN WEET NIKS VAN MY AF NIE. EK SAL JOU BEKRUIP IN DIE NAG EN EN JY SAL NIE WEET WAT JOU TREF NIE BOET. WAKKER WORD. GAAN JY MET N PELET JOU VERDEDIG? JY MAG NET N SEKERE HOEVEELHEID RONDTES HE VOLGENS WET AS JY IETS HET. EK KAN HORDES PYLE MAAK VIR MY KRUIS BOOG EN 60 POND BOOG. MY PYLE SAL DEUR N BOK GAAN SOOS N MES DEUR BOTTER. EK SKIET NIE MET SPEEL GOEDTJIES NIE. EK STEM OOK VIR NIEMAND NIE. GAAN LUISTER WAT GAAN DA EN VF GOEDKEUR DAN SKRIK JY DALK WAKKER. DIT WAT ANC GETEKEN HET GISTER IS WAT ONS LAND VERDER GAAN VERNIETIG. DOKTERS GAAN UIT LAND UIT MET DIT. PRIVAAT HOSPITALE GAAN GROET. RENTE KOERSE GAAN OP BELASTING GAAN OP. MAAK JY EERDER SEKER JY KAN JOU FAMILIE BESKERM. GELUKKIG BEHOORT EK AAN SBB GENL WYNAND SE GROEP ONS HET N PLAN A B EN C WAT HET JY?

    • @charlesmyburgh
      @charlesmyburgh 27 дней назад

      Jys n man met balls. Dis die soort wat ons nodig het. Dankie.

  • @alvinwestraadt
    @alvinwestraadt 26 дней назад

    Ghries du Toit se gat 😂

  • @smr4712
    @smr4712 26 дней назад +3

    Maar as n boer n Aleen looper is dan hoekom moet hy saam met a party stem?.

    • @ajswanepoel911
      @ajswanepoel911 24 дня назад

      Want ons is ongelukkig deel van politiek en 'n sisteem wat ons tot ons voordeel moet gebruik as landsburgers. En voor ons nie daai sisteem kan of wil verander nie sal ons nooit baat daarby om regtig alleenloper en vry te kan wees nie.

  • @lindafouriehoniball3150
    @lindafouriehoniball3150 26 дней назад

    My seun is in Amerika. Hy kan nie stem want ambesade is 5 ure se ry.

  • @hesterjoubert7443
    @hesterjoubert7443 27 дней назад +7

    Stem of nie stem nie die paw paw gaan die fan strike. Dit gaan geen verskil maak nie.

    • @johansteyn8526
      @johansteyn8526 26 дней назад

      Dit is hierdie persepsie wat ons land in die gemors gedompel het. Gaan stem asb

    • @user-lt5cs3zx7d
      @user-lt5cs3zx7d 26 дней назад

      ​​@@johansteyn8526Land is deur die JA stemmers in die gemors gekry.

    • @briekmerke
      @briekmerke  26 дней назад

      @@user-lt5cs3zx7d Jou gat.

    • @briekmerke
      @briekmerke  26 дней назад

      Ok ry maar in die sleepwa.

    • @catherinefaurie1469
      @catherinefaurie1469 26 дней назад

      😂

  • @dalenevanas1691
    @dalenevanas1691 27 дней назад

    Gaan kyk by SPCA

    • @briekmerke
      @briekmerke  27 дней назад +1

      Bulk van die honde daar kom uit die Townships uit.

  • @neillkruger5087
    @neillkruger5087 27 дней назад +2

    Ek is bly jy het besluit om 'n nuwe baba te kry. Ek verstaan dit 100%
    Stuur asb. jou epos adres vir my.

    • @briekmerke
      @briekmerke  27 дней назад

      skidmarks@ppol.co.za sluit jou sel nommer in.

  • @pieterpieterse1731
    @pieterpieterse1731 26 дней назад

    Die veearts sal probeer om n goeie boerboel te kan opspoor vir jou.

  • @WouterOlivier-yr1rt
    @WouterOlivier-yr1rt 27 дней назад

    Liewe ouers! Daar is te veel skape ffs

  • @reniergraham1127
    @reniergraham1127 27 дней назад +1

    Deal die russe met zuma, colyn?

    • @briekmerke
      @briekmerke  27 дней назад

      Dis wat my informasie is.

  • @wolfgiesinger1597
    @wolfgiesinger1597 27 дней назад +2

    Ek sien jy't weer twee lang nie-stemmer traktate gekry, baaie woorde maar n tekort van logika, lekker lees en lag 😂😂😂

    • @smr4712
      @smr4712 27 дней назад +1

      The word "Regis" means "of the King", so if you register to vote you become XXX's stock/property automatically no matter who wins lol, because lost people need to be on a ship to survive the rough seas, a citizenship means you are a slave, . so laugh at yourself.. you are the joiners.

    • @wolfgiesinger1597
      @wolfgiesinger1597 26 дней назад

      ​@@smr4712First you state that registering to vote makes you xxx property, then you state that citizenship makes you a slave.....
      As only citizens have voting rights, and citizens are all enslaved, does registering to vote make us "double slaves"???? Makes no sense what so ever.....

    • @briekmerke
      @briekmerke  26 дней назад

      @@smr4712 Wat noem jy die land waar jy bly?

    • @smr4712
      @smr4712 26 дней назад

      @@briekmerke Suid Africa, Transvaal.

  • @gtravel7721
    @gtravel7721 26 дней назад

    Ek ken baie Russe op verskillende vlakke .... en jy is reg.

  • @allanthomson4639
    @allanthomson4639 27 дней назад +3

    Lindsay Graham die naam wat jy miskien vergeet het toe jy besig was om te verduidelik - haas mal😁??

  • @markkaalvoet
    @markkaalvoet 26 дней назад

    Sal vir Dries n bietjie irriteer. Het gesien hy praat oor Wynand

  • @joanvandeventer2907
    @joanvandeventer2907 27 дней назад

    Het dalk die kode omgeruil, om so hul doel te beruik van kaders?

  • @andriespotgieter1432
    @andriespotgieter1432 27 дней назад +19

    Ai tog, Colyn! Verstaan jy die konsep van logika of gesonde verstand? Ek het in die verlede al vir jou probeer verduidelik dat jou styl om diegene met wie jy nie saamstem nie te beledig, jou eintlik weggee as ’n gefrustreerde leë blik wat reeds die argument verloor het!
    Kom ons gebruik jou eie statistiek om die alternatiewe vraag te beantwoord. Sou daar enige verskil gewees het aan ons situasie as jou geskatte 800000 nie-stemmers in 2019 ALMAL vir die VF-Plus of selfs die DA gestem het? Of andersom, as die ANC in 2019 vyf sitplekke meer gekry het, watter verskil sou dit gemaak het?
    As die opposisie 20 setels meer gehad het en die ANC het 210 setels in plaas van 230 (53% in plaas van 58% stemme), sou die land beter of slegter bestuur word? Sou daar minder potholes wees? Sou die Rand sterker wees? Sou die werkloosheidkoers verbeter? Sou minder ‘social grants’ uitgedeel gewees het? Sou daar minder moorde, diefstal of korrupsie wees?
    Colyn, kan jy vir my vertel watter verskil maak dit vir my en ander Pretorianers dat die DA-koalisie sedert 2021 in ons stad regeer? Wie doen die job op die grond? Wie werk die rekenings uit? Wie beheer die instandhouding van die water en elektrisiteit stelsels? Is dit die Blink Stefaans politici of die kaders op grondvlak? Weet jy hoeveel van die Stad Pretoria se bekwame ingenieurs het die afgelkope 20 jaar die land verlaat om in Australië, Nieu-Seeland en Kanada te gaan werk? En wat het oorgebly? So, dink jy die kieser se kruisie gaan die probleem oplos?
    My liewe magtag man, wat kan julle nie verstaan van statistiek nie? 60+ miljoen teen 4 miljoen! Kan julle dan nie dié som begryp nie? Verstaan jy die aanskouingsles van Afrika? Besef jy en jou maats dan nie dat dit nie gaan oor sitplekke in die parlement nie, maar oor die grondwet en die stelsel waarop/waarvolgens ons land regeer/beheer word? Selfs al kry die opposisie 50% en daar kom ‘n regering van nasionale eenheid, sal SA steeds misluk. Want die stelsel bly steeds dieselfde. Die wil van die 60 miljoen sal steeds afgeforseer word, solank almal in een kookpot moet leef! Kan julle dit dan nie begryp nie?
    Ek lag vir julle ou storietjie van “as jy nie stem nie, kan jy nie kla nie...” Dan sê ek vir julle: As jy deel is van die wedstryd, het jy die reëls aanvaar. Dan moet jy ook die uitslag aanvaar!! Dink bietjie oor dié een!
    Het julle enige begrip vir die doelwitte van die kommunis en die internasionale magte? Jy praat van triple-X, maar dan begryp jy nie dat dit juis hulle is wat sit agter die stelsel in Suid-Afrika, wat geskep is om die Afrikaner en Witman te vernietig nie!!! Dan wil jy gaan stem om aan dié stelsel legitimiteit te gee! BELAGLIK!! DOM!! Maar julle begryp dit blykbaar nie, want in die dekades voor 1994, toe die verraad van die NP sedert Vorster soos warm pap oor die pot se rante gekook het, was julle polities bewusteloos. Nou wil julle as ‘n spul politieke Johnny-come-lately’s kom preek vir ons deurwinterde Afrikanernasionaliste met 50 jaar van stryd agter ons! Tsek!
    Kom ons raak bietjie nugter. Antwoord vir my hierdie vraag: Waarom is daar so ‘n koorsagtige gekerm REGOOR DIE SPEKTRUM om mense te probeer oortuig om te stem? Weet jy waarom? Want hierdie stelsel, wat ontwerp is deur die vyand van die Afrikanervolk, móét legitimiteit gegee word deur ALMAL in die land daarby betrokke te hou!
    Jy sê jy is ‘n denker, Colyn. Dink ‘n bietjie oor hierdie scenario: Sê nou maar AL DIE BLANKES in die land boikot die verkiesing. Huh? Dink jy nie dit sal die wêreld daarbuite laat vrae vra nie? Dis die maklikste manier om Suid-Afirka se kwazi “demokrasie” te ontbloot vir wat dit eintlik is - net nog ’n korrupte Afrika ‘shithole’ (om Trump se terme te herhaal)...
    Colyn, die antwoord vir die Afrikanervolk (jou ou Boer-storietjie is darem nou regtig al lendelam, verdomp man!*) is eenvoudig: Konsolideer! As jy nie kan sien dat hierdie stelsel een of ander tyd in duie gaan stort nie, verstaan jy nie die politiek en wêreldgebeure nie! As ons kragte nou konsolideer, sal ons eerstens die terroristebende wat hulself as ons regering voordoen, senuagtig maak en die kaarthuis sal vinniger val, want hul huis is eerstens reeds aan die brand en tweedens reeds erg verdeeld!
    Colyn, as ons nie-stemmers hensoppers is, dan is die stemmers - wat met hul deelname legitimiteit gee aan die stelsel in Suid-Afrika en die kommuniste help om hul kaarthuis staande te hou - niks anders as joiners nie! DINK bietjie oor dié een - julle gee aan ‘n klomp opportuniste ‘n kaartjie om teen R1-miljoen per jaar van die belastingbetalers se geld daar in die parlement te gaan sit en deur ‘n spul rooi overals en dik ANC-Gogo’s met hul standerd 4 kwalifikasies verneder en verskree te word. Vir wat? Vir die R1 miljoen natuurlik, want in 30 jaar het hulle nog nie een enkele belangrike wetsverandering verhoed nie. NIE EEN NIE!!
    Kophou, Mater! 29 Mei is naby en as die uitslag bekend word en julle partytjies is steeds ‘n klompie blindedermpies in die stelsel, gaan julle (dalk) besef julle “logika” was toe eintlik ‘n hersenskim… in “Boere”-taal, sommer net ‘n pot snot!

    • @spacemuis
      @spacemuis 27 дней назад +2

      Ditsem....En wat het Oom Siener vir ons GESIEN....n VIERKLEUR gedoop in Bloed en n man, n Boer wat ons terug sal lei na ons Hemelse Vader en n REPUBLIEK.....die stamme sal weer verenig.

    • @koosvonlandsberg5353
      @koosvonlandsberg5353 27 дней назад

      Hmmmm tiepiese MARRANOS AFRIKANER se denk patroon.

    • @wenerbronkhorst7455
      @wenerbronkhorst7455 27 дней назад +5

      Stem met jou saam Andries. Daar is baie wat so dink maar te bang is, om te praat. Colyn wil bly waar hy is, hy glo daar in Wittivier soos Durban gaan hulle afstig van die res van ons met Zuma en Rusland se hulp. Bly jy dan waar jy wil wees Colyn en doen en maak wat jy wil. En hou op om mense sleg te wil maak wat nie dieselfde dink as jy nie.

    • @wenerbronkhorst7455
      @wenerbronkhorst7455 27 дней назад

      ​@@spacemuis jy hoor mos wat se Colyn. SA gaan opbreuk in stukke. Vir elke Tribe as stuk.

    • @briekmerke
      @briekmerke  27 дней назад +2

      Ry maar op die sleepwa.

  • @pappafrikmoller2350
    @pappafrikmoller2350 27 дней назад +4

    Colin.jy.is.n.joiner.al.die.ja.steme.is.veraiers.joiners.!!!😂

  • @jacqueslombard3829
    @jacqueslombard3829 27 дней назад +1

    More Colyn. Ek het vir jou e-pos ivm die Boerboel gestuur.