Gordelroos - Spreekkamer | 21 Februarie 2022 | kykNET

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 21 фев 2022
  • Gordelroos - Spreekkamer | 21 Februarie 2022 | kykNET
    Algemene praktisyn Dr. Marisa Roestorf verduidelik vir ons wat gordelroos is, wat die tostand veroorsaak, en waarom dit so pynlik is. Sy praat oor inentings teen gordelroos en behandelings wat beskikbaar is, en raai kykers aan om dadelik 'n dokter te raadpleeg indien hulle simptome ontwikkel, aangesien gordelroos wat nie binne drie dae behandel word nie, in 'n chroniese-pyntoestand kan ontaard.
    Shingles - Spreekkamer | 21 February 2022 | kykNET
    General practitioner Dr. Marisa Roestorf tells us more about shingles, what causes this condition and why it is so painfull. She talks about vaccines for shingles and treatment options that are available, and she encourages viewers to seek medical advice as soon as they develop symptoms, as shingles that isn't treated within three days may lead to a chronic pain condition.
    ---
    Wees deel van kykNET se RUclips-kanaal vir soveel meer kykgenot.
    Volg kykNET op Twitter: / kyknettv
    Like kykNET op Facebook: / kyknet
    Kry jou eerste 14 dae gratis op Showmax vir meer Afrikaanse programme - bit.ly/36PFSr0
    Besoek kyknet.dstv.com
    kykNET bied 'n verskeidenheid van Afrikaanse vermaak - van hope musiek en onderhoude met SA-en internasionale persoonlikhede tot komedie, drama en sepies - daar's iets vir die hele familie!
    Skakel in op kanaal 144 vir die beste in vermaak. Kyk net!

Комментарии •