Metro Noord "Final Push" - Wiskundige Geletterdheid Vraestel 1

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 1 дек 2024

Комментарии • 2

  • @janadevilliers7202
    @janadevilliers7202 2 года назад +2

    Hi gr 12s! Vir die wisselkoers Werkkaart 1.3 . Daar is twee opsies wat jy kan gebruik en jy sal verskillende antwoorde kry
    Byvoorbeeld:
    As jy €1=R17,35 gebruik sal jy R34 700.
    As jy R1= €0,0576 sal jy R34 722,22
    Die rede vir die verskil in antwoord is omdat die een meer desimale het as die ander!
    Ek hoop dit maak sin??
    Laat weet my as daar nog iets is waarmee ons kan help! 😊

  • @janadevilliers7202
    @janadevilliers7202 2 года назад

    Hi gr 12s! Vir die wisselkoers Werkkaart 1.3 . Daar is twee opsies wat jy kin gebruik en jy sal verskillende antwoorde kry
    Byvoorbeeld:
    As jy €1=R17,35 gebruik sal jy R34 700.
    As jy R1= €0,0576 sal jy R34 722,22
    Die rede vir die verskil in antwoord is omdat die een meer desimale het as die ander!
    Ek hoop dit maak sin??
    Laat weet my as daar nog iets is waarmee ons kan help! 😊