Meer As Grond: Seisoen 03, Episode 05

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 8 июл 2023
  • #MeerAsGrond maak díe week ’n draai in die Standerton omgewing in Mpumalanga, by Hendrik Odendaal, op sy plaas, Welgevonden, waar hy saam met sy pa herlewingslandboupraktyke toepas. Mens kan Hendrik goed beskryf met die ou gesegde “stille waters, diepe grond”. Die gesondheid van sy grond is vir hom allerbelangrik!
    Sluit aan by Lynette Francis Public, Woensdae om 18:00, op VIA TV.
    Ook beskikbaar op Catch Up, met heruitsendings deur die week.
    In samewerking met Agri SA.
    Geborg deur Case IH Southern Africa.
    Vervaardig deur Brand Republic SA.

Комментарии •