Pieter Koen - Boobs Boude Bene
HTML-код
- Опубликовано: 5 фев 2025
- • Download & Stream: PieterKoen.lnk...
• Director/Editor: Christian Wolf @ BrickWolfCreatives
• Songwriters: William Loots, Roux Cloete, Pieter Koen
• Styling & Wardrobe: Suna @ ImageBySuna
• DOP: Johannes Schoutsen
• Dansers: Marikje van der Westhuizen @ Dance Mouse-dansskool-franchise
• Facebook: / skudjoubiscuit
• Twitter: pi...
• Instagram: / pieterkoen_official
Music video by Pieter Koen performing Boobs Boude Bene. (C) 2016 Universal Music (Pty) Ltd South Africa
#PieterKoen #BoobsBoudeBene #Vevo
Hi Pieter jou musiek is pragtig. Ek het oorfone op loud gesit. Tot my kop tingle n bietjie. Hou so voort🎉🎉❤❤
DIE BESTE IN EEN PIETER.
Uitstekend Pieter🙌🙌🙌
Uitstekende song. Well done. Daar gaan nie n dag verby dat ek nie na die song luister nie. NO1 song op die oomblik vir my. Jammer ons hoot nie die song oor die radio nie
Wie in 2025 luister die nog????? Bly n̈ treffer
Gee hom gas Pieter. Lekker song
Nog een van jou beste songs pieter koen maak nog
Nice!
Wow song is great 😂
Afrikaanse musiek isi so lkr ni maar die👌🏽noice😂
Pieter, die mense wat nie van die "song" hou nie luister seker "Sarie Marais" in die stilligheid. Dankie weereens vir 'n "great song"". Maak my trots om Afrikaans te wees. Goeie werk!!!!!
Henk Rademeyer a no no
"Ok"
Ok. Ok. Ok. Ok
@@johanrademeyer65 so what
Pieter Desember 26ste vanjaardag kuier
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤mooi
dis song is awsome
Well done Pieter, Een van jou Bestes
Stunning song ...love dit!
COOL!!
*splashes holy water*
Pieter did so waar!!!!!
Fantastiese song Pieter, en bogger die mense wat hulle kamstig sedig hou....doen so voort!!
Godverdomme prachtig nummer dit. Groetjes uit Nederland
I don't even know what that saying
Dis n awesome liedjie
1 Miljoen Views!!!
Word Vanaand Bereik!!!
⏳⌚
Asem song love dit cool dankie vir die song
Well done Pieter, give us text this song!
Great song Pieter dis amazing
Hello jy is cooooooooooooooooooooooool
Cool
dis song us fine
Dankie vir n goeie song
Ek like jou music
Joh maar jou stem is cool
Goeie musiek
Ek hou van jou musiek Pieter
cool Ej😱
Pieter, dankie vir nog 'n lekker langarm treffer. Aan al die ander droeë bliksems, as jy nie van iets hou nie onthou jy kan die radio afsit, kanaal verander of iets anders luister? RUclips is vol musiek waarvan jy dalk mag hou. Dis nie nodig om 'n ander persoon se werk sleg te se nie. Ek mag dalk ook nie van jou gesig hou nie, beteken nie ek hoef dit vir jou te se nie :)
Mal oor die song pieter 😉😉
Geluk met jou verjaarsdag
Lekker man
Kzptrin
Kaptrin
Swaai hom Pieter Looooooovvvvvvveeeee jjjjjjjoooooouuuuuu
ja bis cool
Dis baie cool Pieter.
Rwty☺
Juandev ý
'n Man met 'n graad verdien beter, ''n girl soos daardie kan gladni kos maak nie, goed vir net een ding
My alarm the morningjust love it
Jip
Dis is di coolste song
WOW I LIKE!!!!!!!!!!
laat loop hom Pieter oral waar ek gaan Soek mense die song 😎
Waneer kom juxe box terug oom pieter
Baie mooi girls Koen
Pieter asb kom die jaar weer biekie polokwane toe asb mis jou
AWE
Vekeert ge spel AWE MA SE KIND
Ja deesdae trou ons net vir geld en gene al het sy lelike bene.
Di girls is mooi
👍👍👍
Een-en-n'-half uit tien. Moet nooit weer probeer nie, asseblief. Sjym!
dis cool pieter mense wat jou sleg maak is net jaloers en wardeer niks moois nie hou so aan jys n ster
hahahahahahaha
better than tattoo !!! Die ses B is die beste (boobs boude beene biltong bier en blou bullet)
Aaaaaa
Mis jou
Download?
hi did hang af waar jy did download en watse format jy soek video of mp3
What on earth
Ja jong girls soek geld behalwe ek ek soek liefdie en aandig
As ek so kyk na die comments is ek geskok , regtig as daar engelse skurwe liedjies geluister word dan is dit awesome maar nou dat daar n Afrikaanse liedjie nou is dit aaklig ? rerig mense word groot as jy beter kan sing of liedjies skryf gaan doen dit . maar nee sit eerder en comment klomp kak . PIETER JY IS N YSTER . lank laas jou musiek gehoor . waarheid song .
Pieter waneer kom jy weer biekie weer polokwani toe ek is leane ek love jou ek is 13 kom asb di jaar na bolivia lodge toe asb ek het n hemp van jou handtekineng asb pieter kom
Hahaha
nou will ek grondpad ry
Wwwwwwwwwwww
Hys n 2de kurt derm, probeer sing!!!
Ek weet wie jou kinders se name is Lune en Jayden.
No se que c4rajos estoy haciendo aca o.O
Liewe fok wat n kommon liedjie.
As they say, "small things amuse small minds"
Jou taal wat jy gebruik maak jou kommon
@@christobosman5710 I simply don't suffer fools, which is what the majority of Afrikaners have become nowadays
@@diogeneslantern18 if you know life then you should know that most woman today marry for money , if you don't know this you better not get married they will play you like a fiddle .
Net 80 jariges in die chat..
Hy kan maar...grote word ene..
Ma se Ma se Ma se Moer so HOT as shit!!!!!!!!!!!
Sexie
Nog n wenner
Goedkoop en lasterlik, het jy vergeet wie na afrikaanse musiek luister ? Dink jy die gemors sal op 'n sokkie gespeel word? As daar 'n moonlikheid was dat luisteraars vir jou respek gehaad het, het jy nou als verloor.
Hoe bly is ek nou ek hoef nie na sokkies toe te gaan om musiek te luister nie.
Ons gaan julle nie mis nie!!!
Hou swak kommentaar vir jouself
ASB Jy weet nie waarvan jy praat nie, gaan luister Ge Korsten
jy kan maar sing
Almal is tot hulle eie opinie geskik,
hierdie is my opinie van hierdie liedjie.
Ek is hoogs teleurgesteld om die nare feit in die oë te staar dat daar nog baie mans is wat vrouens sien as speelgoed .
Ek dink persoonlik dat dit nie reg is om te steriotipeer nie en dis presies wat in hierdie video gebeur , want nie alle vrouens is gold diggers nie ek hoop oom besef dit.
Hierdie lied is neerhalend aan vroue en dit is in my opinie ook nie reg nie!
Wel. 80% van vrouens is gold diggers sadly
3B
Nie net jy is wierd nie ek is oook wietd
shame
Why in this video no black girls????
If you want to see black girls. Watch black rappers music videos. There arw no white girls in them
this is disgusting
Nou luister dan iets anders?
Jy is voken weird
Stem
watse Kak is die
dit is cool
Stevan hogmeyer
Strewe hofmet
Ek like Jo nie
❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤mooi