Ons staan in die skaduwee van Noag (Luk

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 10 фев 2025
  • 09 FEB OGGENDDIENS met Dr Raymond Lombard
    🌍 WEBTUISTE - www.raymondlom...
    💈BOEKWINKEL - raymondlombard...

Комментарии • 8

  • @zuretapiek2546
    @zuretapiek2546 День назад +11

    Hello pastoor Raymond. Ek was so gelukkig dat iemand n̈ boodskap van jou gedeel het met my November verlede jaar. Vandaar geniet ek al u preke so. Lekker om in afrikaans onderrig te ontvang. Maranatha!🎉

  • @riaswart2088
    @riaswart2088 19 часов назад

    Dankie GOD dat daar nog Godsmense is wat die waarheid aan ons kan verkondig, ek volg Pastoor al baie jare, Geseënd is u

  • @CharlieBeresford-l6c
    @CharlieBeresford-l6c День назад +6

    More❤ dankie Heer vir nog n dag wat U ons gee Amen geseende dag vir almal❤

  • @petruskloppers6846
    @petruskloppers6846 День назад +3

    En só het en sal alles vervul word volgens die Woord van God met ons oë gevestig op Jesus ons Leidsman en Voleinder van die geloof!

  • @murielwolfaardt4270
    @murielwolfaardt4270 День назад +1

    Amen

  • @carmendentlinger8795
    @carmendentlinger8795 День назад

    Amen

  • @dienienelpieterse5510
    @dienienelpieterse5510 День назад

    Amen