LEKKER LUISTER 150 - WAT HET REGTIG WAARDE?
HTML-код
- Опубликовано: 5 ноя 2024
- LEKKER LUISTER 150 - WAT HET REGTIG WAARDE!
Die oomblik as ek begin verstaan dat ek maar net moet aangee wat aan God behoort, begin ek ervaar hoe Sy oorvloed vreugde in alle omstandighede my deel word. Shalom Shalom
Hoe wonderlik is dit nie as jy in oorvloed het gee en deel dit met mense wat nie het nie❤
My gunsteling vers in die Bybel....al baie dinge in my lewe deur gemaak en telkens het hierdie vers my staande gehou...dankie vir die bemoedige boodskap....waardeer
Sjoe! Ek hou van Oom Paultjie. 😊
Ek stem saam. Sy vriendelikheid straal uit sy stem en sy oë.