’n Omvattende aanbod vir jou boerdery

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 10 сен 2024
  • Wanneer dit kom by gewasbeskermingstegnologie, staan Bayer voor in die ry. In hierdie video kyk ons na die impak van die digitale platform FieldView™ op boer Japie Breedt se boerderybesigheid, die eienskappe van die nuwe sojaboontegnologie INTACTA® RR2 PRO en die voordele wat ’n vennootskap met Bayer vir jou boerdery kan inhou.

Комментарии •