Lieb Bester 2018 aanbieder van Boeremusiek sonder grense no 8

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 6 окт 2024
  • #orkes #boeremusiek # langarmdans #afrikanerkultuur #suidafrika
    Die 8 ste uitsending van die "Boeremusiek Sonder Grense" program in 2018. Die orkeste van "Donkiekar" en Morne Serfontein maak die musiek. Hierdie orkeste is puik en julle gaan 'n egte Tradisionele orkes hoor en 'n egte Moderne Boereorkes. 'n Ander verassing is dat ons Lieb Bester het as aankondiger en Lieb baie dankie vir jou bereidwilligheid om te help dit word waardeer.
    Willie Saunders

Комментарии •