Jukskei distriksbyeenkoms in Dal

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 21 фев 2016
  • Die Jukskei Distriksbyeenkoms wat vier keer per jaar aangebied word, het Saterdag, 20 Februarie op Riversdal by die plaaslike bane plaasgevind. Die distrikte wat deelgeneem het, is Eden, WP, Overberg en die Kaapse Wynlande, met Eden wat in die A- en B-afdelings met die louery weggestap het. Overberg het die C-afdeling gewen.

Комментарии • 1

  • @djyang6011
    @djyang6011 6 лет назад

    I got to deep in RUclips!