Namibia - Part 2 | Luderitz, Aus, Sesriem
HTML-код
- Опубликовано: 7 фев 2025
- In this part of the trip we visit the following places:
Luderitz (Obelix guest house)
Diaz Cross
Kolmanskoppe
Aus (Aloe Rock)
Sesriem (Namib Desert Camp)
Deadvlei
Sousousvlei
Sesriem Canyon
Epic, iconic & flippin amazing !! 🌍🏜🏞🪵🪨🌄🌅☀️
Baie baie dankie, bly tannie hulle het hom geniet.
Die dooie vlei my mees wonderlike ervaring ooit!
Roelien en stem, die videos en fotos kan netnie daai natuurskoonheid vasvang nie. Maar dit bly asemrowend.
Pragtige plekke. Dankie vir die voorreg om dit te kan sien. Ek weet hoe baie tyd al hierdie videos en redigering in beslag neem.
Baie dankie Christo. Dis so lekker om mens se reiservarings met mense te deel. Jy sal my maar n paar tips moet gee om die subscriber en view count op te stoot.
@@raysoutdooradventures.8065 ek leer self ook maar nog, maar dit sal lekker wees om te gesels. Mooi dag.