So spesiaal! Ek was die afgelope naweek op 'n vrouekamp en 'n nuwe vriendin, wat ek daar ontmoet het, het vanoggend hierdie kosbare lied vir my en my seun aangestuur. My man is einde 2018 oorlede en ek en my seun gaan nou so saam saam deur sy hoërskool- en fietsry lewe. Ek het van die eerste woorde al hoendervleis gekry en met trane in my oë na die lied geluister. En dan kan ek net sê: Dankie Jesus
Absolutely goosebumps .... Sonja, jy was ons heldin toe ons tieners was in die 70's en jy doen dit vandag nog steeds. Pragtige werk wat die hartsnare pluk, die liefde tussen 'n moeder en haar seun is seker van die diepste wat bestaan. Bou so voort! Baie seën en Jesus-liefde vir julle xxxx
Mooiste lied wat die pad van ons lewens só mooi verwoord met liriek en melodie! "Saam.." gee hoop en 'n blink horison van 'n sonskyn horison! Pragtige 'song'!
Gee listening to Sonja takes me back to my to young days. She did a tour of the border in 1978 I when I was a troop. She gave an amazing concert in Ondangwa, I'll will never forget.
Baie Dankie aan Sonja Herholdt en Simoen. Ek kon dit nie in better woorde of toonset sit nie. Ek en my Moeder geniet hierdie liedjie baie!!!!!!!! Geseend is julle!
Man dit was nou fantasties! Goed om n biekie gooie Afrikaanse musiek te hoor! Ek sit hier in Ierland en luister na julle! Dit maak my hart seer om so ver van my ouers te wees. Alles van die beste! Deon Theron,
Sjoe huil ek lekker n dag voor moedersdag en albei my kinders oorlede,sjoe Sonja en seun dit gaan groot treffers word,alle sukses en weet baie mammas wil he wat jul het.Jesus liefde Antoinette xxxx
Dit is die mooiste lied wat ek al ooit in my lewe gehoor het!!!!!! As dit hoor dan verlang ek so na my ma.......en se elke dag vir haar dankie! Dat sy altyd daar is vir my die afgeloope 21jaar!!!!
Al woon ek deesdae in die buiteland is ek nog steeds trots of my taal. En hierdie is so spesiaal. Ek het die voorreg gehad om Sonja en Simeon (toe nog 'n ou klein seuntjie) baie jare gelede in SA persoonlik te ontmoet en sy is nog altyd net so pragtige mens. Hierdie is pragtig en mens kan sien dat die band tussen julle net sterker en sterker geword het deur die jare. Pragtige woorde en melodie. Ek luister dit oor en oor!
Sjoe die raak my hartsnare baie diep aan. Dit dra die emosies en liefde tussen ma en seun so mooi oor. Ek twyfel of enige ma wat nie 'n seun het nie sal twyfel oor die liefde en spesiale band wat tussen ma en seuns is. My twee seuns is my engeltjies en wat 'n spesiale geskenk van Bo.
Na al die tyd wat verloop het sedert dit vrygestel is, het ek dit al sovele kere geluister en ook gespeel as radio-aanbieder en bly dit steeds besonders mooi.
Absoluut te pragtig vir woorde. Welgedaan julle 2. Hoop ek kan julle weer saam sien optree in die nabye toekoms. Seën vir beide van julle. Sjoe, hierdie is regtig baie, baie spesiaal! ♥ Heidi
Al my beste en ek bedoel ALLES van die heel beste! Dit is WONDERLIK! Bring verlange van baie diep binne na voor! Wens so ek kon daar wees om julle self te hoor sing! Dankie Vader vir RUclips en Internet! Probeer my bes om cd in die hande te kry - maar hier in Engeland is daar blykbaar geen kans daarvoor nie! Het ook SONJARE op my shopping cart lys, maar niks kom daarvan nie! Des-Feb in SA! Kyk uit! BAIE DANKIE!!! Dis pragtig-so ook al die ander tracks wat op RUclips is van Perels album!*johan*
Ek het haar vir die eerste keer as 7 jarige dogtertjie sien sing in OK se musiek afdeling in Windhoek. Kan nog onthou dat ek op my pa se skouers gesit het om haar beter te kon sien. Het daarna gehuil dat my pa n lp van haar kon koop. 😊😊😊😊😊❤❤❤❤❤❤
Hi Sonja Ongelooflik mooi! Het nou net hierdie gesien. Ek luister na jou hier van Abu Dhabi. Weet nie of jy my kan onthou nie, maar ek was een van jou eerste studente vir wie jy skool gehou het by Generall Alberts. Ek het jou by een van jou konserte gesien so 7 jaar gelede. Ons bly nou al 5 jaar hier. Liefde groete Lizette (Pretorius) Lehmkuhl.
Ek kry elke keer hoendervleis as ek na die liedjie luister. Ek is in Australia en ek het gesorg dat my ma vir 'n die cd gebring het toe sy kom kuier het.
Hi Sonja en Simeon, Julle sing vreeslik mooi !! My ouma het die CD vir ons gestuur, ons bly in Australia! Die is rerag 'n stunning lietjie ! Ek het elke liewe cd van Simeon van dat hy klein is haha ko bietjie Australia toe, toe? =P xx
Wow baie mooi Sias ek sal jou nooit ooit vergeet nie elke lied van jou bring heimwee❤
Met n ma soos Sonja Heroldt kan dit nie anders dat haar kinders sukses in die lewe bereik nie. Ek wens ek was in jou skoene jongman.
Laat my dink aan my en my baba's. Ek hoop en vetrou dat hulle sal goed uit draai soos jou seun. Baie mooi liedjie.
So spesiaal! Ek was die afgelope naweek op 'n vrouekamp en 'n nuwe vriendin, wat ek daar ontmoet het, het vanoggend hierdie kosbare lied vir my en my seun aangestuur. My man is einde 2018 oorlede en ek en my seun gaan nou so saam saam deur sy hoërskool- en fietsry lewe. Ek het van die eerste woorde al hoendervleis gekry en met trane in my oë na die lied geluister. En dan kan ek net sê: Dankie Jesus
I still listen to ur music and l love your voice always gives me joy so beautiful u and your sun Glenda from Eerste river
Absolutely goosebumps .... Sonja, jy was ons heldin toe ons tieners was in die 70's en jy doen dit vandag nog steeds. Pragtige werk wat die hartsnare pluk, die liefde tussen 'n moeder en haar seun is seker van die diepste wat bestaan. Bou so voort! Baie seën en Jesus-liefde vir julle xxxx
Die vrou word net nie oud nie. Jy is pragtig Sonja
Sonja and Simeon ...Beautiful song. Raak mens se hartsnare.
Mooiste vrou, mooiste stem, mooiste seun, mooiste SONG ... AWESOME!
Mooiste lied wat die pad van ons lewens só mooi verwoord met liriek en melodie! "Saam.." gee hoop en 'n blink horison van 'n sonskyn horison! Pragtige 'song'!
Gee listening to Sonja takes me back to my to young days. She did a tour of the border in 1978 I when I was a troop. She gave an amazing concert in Ondangwa, I'll will never forget.
Lekker om te sien hoe ons kinders groot word, die leisels oorvat en aangaan! Baie mooi julle twee!
Pragtig wat n wonderlike lied Ma en seun ek verlang sommer na my eie seuns die saam wees
Kosbaar en pragtig !!
Die pragtigste vrou met die mooiste stem. Ek love jou Sonja❤️❤️❤️
Baie Dankie aan Sonja Herholdt en Simoen. Ek kon dit nie in better woorde of toonset sit nie. Ek en my Moeder geniet hierdie liedjie baie!!!!!!!! Geseend is julle!
😊
Man dit was nou fantasties! Goed om n biekie gooie Afrikaanse musiek te hoor! Ek sit hier in Ierland en luister na julle! Dit maak my hart seer om so ver van my ouers te wees. Alles van die beste! Deon Theron,
Ai Ai Ai, ons sit hier in Amerika en trane afdroog. Wat 'n pragtige lied en dan nog ma en seun - sjoe, dit kan nie veel beter nie. Baie geluk julle!
Ek sit ook en huil in Duitsland
Pragtig!
Sjoe huil ek lekker n dag voor moedersdag en albei my kinders oorlede,sjoe Sonja en seun dit gaan groot treffers word,alle sukses en weet baie mammas wil he wat jul het.Jesus liefde Antoinette xxxx
Baie liefde vir jou van een moeder na 'n ander.
Liewe Sonja, hier uit die Middel Ooste wil ek net baie dankie se vir die pragtige lied ....baie liefde Vanda Clark
Dit is die mooiste lied wat ek al ooit in my lewe gehoor het!!!!!!
As dit hoor dan verlang ek so na my ma.......en se elke dag vir haar dankie!
Dat sy altyd daar is vir my die afgeloope 21jaar!!!!
Prachtig gezongen met veel gevoel ..... ek is ontroerd !
Vir my het Sonja Herholdt die mooiste stem in die wêreld. Hierdie lied is ongelooflik mooi!!!! Keep on singing, Sonja!
Ongelooflik mooi - elke Ma en seun se droom om so verhouding te ken!
Baie mooi Sonja en Simeon. Dit is so waar. Erica
Stunning Liedjie....so baie gevoel en Liefde in dit!!👍🏻👍🏻
Pragtige duet saam met jou seun. Baie dankie Sonja & Simeon
Al woon ek deesdae in die buiteland is ek nog steeds trots of my taal. En hierdie is so spesiaal. Ek het die voorreg gehad om Sonja en Simeon (toe nog 'n ou klein seuntjie) baie jare gelede in SA persoonlik te ontmoet en sy is nog altyd net so pragtige mens. Hierdie is pragtig en mens kan sien dat die band tussen julle net sterker en sterker geword het deur die jare. Pragtige woorde en melodie. Ek luister dit oor en oor!
Dankie Simeon en Sonja ...sy liefde vir sy ma is duidelik te sien dit maak die lied ekstra spesiaal...wel gedaan julle🤩✨❤️🤴👸
So, so pragtig! As ek n bietjie 'af' is, luister ek graag na hierdie pragtige lied.❤
Sjoe dit is die mooiste lied en is so spesiaal omrede jul dit saam sing
Dis n baie mooi lied. Verfrissend anders en laat nou wonder of my Ma weet hoe baie ek van haar geleer het en wat sy vir my beteken.
Hierdie liedjie van julle 2 is spesiaal ook vir my en my seun Abrie geskryf!! Dankie julle.
Die mooiste mooi. 'n Ma en haar seun. Dankie julle, gaan die CD koop.
Wat n pragtige lied met die mooiste melodie en woorde.. al 100x geluister en hy bly mooi jul stemme pragtig saam...blessings Sonja en Simeon xxxxx
❤❤
Pragtig!! die mooiste liedjie ooit!! Baie dankie Sonja en Simeon
Sjoe die raak my hartsnare baie diep aan. Dit dra die emosies en liefde tussen ma en seun so mooi oor. Ek twyfel of enige ma wat nie 'n seun het nie sal twyfel oor die liefde en spesiale band wat tussen ma en seuns is. My twee seuns is my engeltjies en wat 'n spesiale geskenk van Bo.
Dis die mooiste lied ek gaan dit maandag vir my seun op sy 21 verjaarsdag speel👌❤️
dankie vir hierdie liedjie..
We in lived Australia.....16 years now..."Ons vlieg saam"...around the world"
Dis so mooi - ek dra dit op aan my kinders
Na al die tyd wat verloop het sedert dit vrygestel is, het ek dit al sovele kere geluister en ook gespeel as radio-aanbieder en bly dit steeds besonders mooi.
Stunning!
Mens kan hoor dit kom uit die hart.Jul stemme smelt so mooi saam.
Ek in Cyprus Ek stem met jou saam, verlange na sommige Suid-Afrika! Pragtige lied!!
pragtig om ma en seun saam te sien sing.
Seun het ñ pragtige stem soos sy Ma ek was ñ kind toe is gek oor U musiek Sonja. God het U GESËEN MET Ñ WONDERLIKE STEM.
Absoluut te pragtig vir woorde. Welgedaan julle 2. Hoop ek kan julle weer saam sien optree in die nabye toekoms. Seën vir beide van julle. Sjoe, hierdie is regtig baie, baie spesiaal! ♥ Heidi
Al my beste en ek bedoel ALLES van die heel beste! Dit is WONDERLIK! Bring verlange van baie diep binne na voor! Wens so ek kon daar wees om julle self te hoor sing! Dankie Vader vir RUclips en Internet! Probeer my bes om cd in die hande te kry - maar hier in Engeland is daar blykbaar geen kans daarvoor nie! Het ook SONJARE op my shopping cart lys, maar niks kom daarvan nie! Des-Feb in SA! Kyk uit!
BAIE DANKIE!!! Dis pragtig-so ook al die ander tracks wat op RUclips is van Perels album!*johan*
So ja kan so trots wees op haar seun. Hy het n pragtige stem. ❤❤
Ek hoop jy besef hoe gelukkig jy is om jou ma nog by jou te he...ongelooflike mooi song en stemme...baie geluk♡
Pragtig! Laat my dink aan my en my seun.❤💛💙
So mooi, waar woorde, nou maak julle my verlang hier uit Wes-Australie!
Great song, hoop daar kom nog van julle 2 saam
Sjoe, ek is swanger met my eerste een en dit is 'n seuntjie. Ek gaan defenitief die liedjie aan hom opdra! Dit is stunning.
Baie spesiaal, wow, baie mooi.
Pragtig!!
Loved her in the 70's and still do, wat 'n pragitige verwerking. Blessings !
Ek het haar vir die eerste keer as 7 jarige dogtertjie sien sing in OK se musiek afdeling in Windhoek. Kan nog onthou dat ek op my pa se skouers gesit het om haar beter te kon sien. Het daarna gehuil dat my pa n lp van haar kon koop. 😊😊😊😊😊❤❤❤❤❤❤
By the way, ek het nogsteeds die long player plaat
baie mooi
Mooiste mooi! Wil vir my kinders speel..
Die song maak my so hartseer. Daar is geen manier wat die bond tussen ma en seun gebreek kan word nie.
So ongelooflik mooi, wow, wow WOW !!!
Hi Sonja
Ongelooflik mooi! Het nou net hierdie gesien. Ek luister na jou hier van Abu Dhabi. Weet nie of jy my kan onthou nie, maar ek was een van jou eerste studente vir wie jy skool gehou het by Generall Alberts. Ek het jou by een van jou konserte gesien so 7 jaar gelede. Ons bly nou al 5 jaar hier.
Liefde groete
Lizette (Pretorius) Lehmkuhl.
Ai liewe Sonja dis sooo mooi liiefde Henry Jones vanni Karoo😊
Pragtig!!!!!!❤❤❤❤❤❤❤
Daar kom herinneringe op - Groete uit Hamburg - Duitsland. - Captain Joe
Wow . . . Pragtig!!!
Pragtig! Hou van hierdie lied.
Ek kry elke keer hoendervleis as ek na die liedjie luister. Ek is in Australia en ek het gesorg dat my ma vir 'n die cd gebring het toe sy kom kuier het.
Dis n baie mooi lied dankie Sonja
en Simon
eenvoudig pragtig
Hartroerend " hoop reg gespel"❤
Bje pragtig Sonja en Simeon ! Laat my somme nou na my oorlede moekie verlang !
Pragtige lied sing so mooi.
What a beautiful Song . Thank you Sonja . God's blessings with you ,take care ! 😘😘👌🏻🌹🌹❤️
Wow, baie mooi. Julle kan nog baie meer liedjies saam opneem, julle sing pragtig.
Wow ❣️
Verlang ek nou na my ma!!
Ongelooflik pragtig! 💖 ✨ 💝
Mooiste mooi❤
So special soos my en my girls se verhouding, my persoonlike gunsteling nes my 2 girls.❤
❤❤Beatiful
Hi Sonja en Simeon,
Julle sing vreeslik mooi !! My ouma het die CD vir ons gestuur, ons bly in Australia! Die is rerag 'n stunning lietjie ! Ek het elke liewe cd van Simeon van dat hy klein is haha ko bietjie Australia toe, toe? =P
xx
Dis werklik 'n pragtige lied. Hoendervleis mooi❤❤ Julle kan regtig meer musiek saam maak
DANKIE Sonja en Simeon! julle MAG maar!
Por Deus não canso de ouvir essa linda musica que amo e amo
Wat 'n blessing
So mooi!!
Steeds stunning🎉
BAIE TRANE GEHUIL OOR DIE LIEDJIE.... PUIK.... SPESIAAL VIR MY OWEN
PRAGTIG
Baie mooi!
Wow, dis bitter mooi
Woooooooooooooooooooooooooooooooooo!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!
Die ouderdom bring waarheid
Pragtig. Dankie julle.
Sonja '74 Groblersdal , sal jou ewig onthou - Ek verlang nog altyd .....
Kon nie glo dis eintlik deur Rudi geskryf nie!
Besonders ❤
ag mammie !!!!! dis soooooooo mooi!
Pragtig❤