Drome word nou waar

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 29 мар 2022
  • HULLE is nie daai tipe tieners wat computer speletjies speel of TikTok video’s maak nie.
    Die groep mooi meisies van die Kaapse Vlakte spring, rol, split en beland baie vinnig op hul voete.
    Hulle is onderskeidelik afkomstig van Delft, Belhar, Ravensmead en Elsiesrivier.
    Die tieners is gekies om deel te wees van die Federation of Dance Drill, Cheerleading and Majorette Sport South Africa (FDDCMSA) se nasionale span wat later vanjaar SA in Poland gaan verteenwoordig.

Комментарии •