𝐙𝐚𝐧𝐞 𝐌𝐞𝐚𝐬 |

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 20 май 2024
  • Zane Meas is ‘n geliefde akteur, meestal bekend vir sy rol as Neville in 7de Laan. Maar was ook te sien in rolle vir produksies soos Isidingo en Ludik, om net ‘n paar te noem. Hy is ‘n aktivis wat God eerste stel in sy lewe en ook die Hoof Uitvoerende Beampte van die Fatherhood Foundation of South Africa. Hy sluit by Francois van Rensburg aangesluit via Zoom ons 24uur Biddag-gesprek.
    #GROOTbiddag #LunchPunch #prayer
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии •