Danki so opgewonde en dankbaar my eggenoot is 2jaar gelede genooi vir sy ete en my dogter 6 maande gelede. Ek is skoon jaloers maar ek weet my feesmaal sal ook kom. Amen
Hartlike dank aan jou S vir n wonderlike ete en herinnering. Amen 🙏 ek kannie anders as om te getuig vd wonderlike werk vd Heilige Gees nie. Met my laaste besoek aan my man van 50 jaar,innie hospitaal ht ek vir hom gesè: G ek dink jou aardse lyding staan einde toe die tafel is vir jou voorberei. My hart was en is nog soms seer,maar ek het absoluut berusting en glo ons sal mekaar weer sien mt verheerlikte liggame. Alle dank,lof en eer aan Jesus Christus Shalom vir jou
Dankie Prof. Dis 'n voorreg om die nagmaal te vier tot Jesus ons kom haal,
Danki so opgewonde en dankbaar my eggenoot is 2jaar gelede genooi vir sy ete en my dogter 6 maande gelede. Ek is skoon jaloers maar ek weet my feesmaal sal ook kom. Amen
Wat ñ wonderlike booskap. Dankie dat Jesus vir ons die ligte sal aanlos. Dankie prof Stephan.😊❤
Wonderlik.....baie dankie...
Dankie dr Stephan v d boodskap oor die ete saam met Jesus en dat Hy nooit die ligte vir ons afsit nie
Hartlike dank aan jou S vir n wonderlike ete en herinnering. Amen 🙏 ek kannie anders as om te getuig vd wonderlike werk vd Heilige Gees nie. Met my laaste besoek aan my man van 50 jaar,innie hospitaal ht ek vir hom gesè: G ek dink jou aardse lyding staan einde toe die tafel is vir jou voorberei. My hart was en is nog soms seer,maar ek het absoluut berusting en glo ons sal mekaar weer sien mt verheerlikte liggame. Alle dank,lof en eer aan Jesus Christus Shalom vir jou
Amen.
Baie dankie besondere boodskap Stephan
AMEN 🙌🙌
Wat 'n wonderlike voorreg om deel van hierdie feesmaal te kon wees. Amen.
Baie dankie Dr Stephan vir die wonderlike boodskap en dat God die ligte ook vir my sal aanlos maar so ook hierop aarde my styf vashou. Seënwense