Ds. Jurgens Prinsloo - Jak 3 - Die monster in jou - 2 Junie 2024 (A)

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 2 фев 2025

Комментарии • 12

  • @inabannister232
    @inabannister232 8 месяцев назад +6

    Dankie dominee Jurgens wens baie pastore en dominees kan die Woord so mooi oor vertel vir ons.. Waar is u gemeente kan jy asb vir my laat weet. SHALOM

    • @JurgensPrinsloo
      @JurgensPrinsloo Месяц назад

      @inabannister232 baie dankie vir jou boodskap. Ek het tans nie 'n eie gemeente nie, aangesien ek dosent is by die Kweekskool. Hier het ek gepreek in Pretoria Oos gemeente op die hoek van Atterbury en Ajax straat.

  • @ErnaEngelbrecht
    @ErnaEngelbrecht 8 месяцев назад +1

    Bewaar ons Jesus laat ons U eer met ons monde en gebed van krag kan pleit om U te aanbid met n vol liefdevolle hart

  • @AnnaCloete-hq3sf
    @AnnaCloete-hq3sf 7 месяцев назад

    mooiste preek oor die tong wat ek al gehoor het dankie

  • @daphneswanepoel5746
    @daphneswanepoel5746 5 месяцев назад

    Dankie ook vir hierdie waarheid uit die hand van God. Seën groete Ds Jurgens

  • @CharlotteSantie
    @CharlotteSantie 7 месяцев назад

    Dankie vir die waar,waar,waar woorde die tong is van die duiwel❤

  • @maraferis3362
    @maraferis3362 8 месяцев назад +1

    Baie dankie Dominee het dit nodig gehad om dit te hoor🙏🙏

  • @elizebrown7786
    @elizebrown7786 6 месяцев назад

    Dankie Vir hierdie Boodskap. Reinig op nuut my Hart Here Amen.🙏

  • @elsiejansenvanvuuren3770
    @elsiejansenvanvuuren3770 7 месяцев назад

    Baie dankie vir die bootskap

  • @ErnaEngelbrecht
    @ErnaEngelbrecht 8 месяцев назад

    Die Tong is magtig en ons moet stilwees want Jesus weet reeds wat ons kwyt wil raak mag ons liefde spreek

  • @daleenengelbrecht6311
    @daleenengelbrecht6311 6 месяцев назад

    Reinig weer op Nuut my Hart Here dankie Vir U Vergifnes Baie mooi boodskap

  • @ErnaEngelbrecht
    @ErnaEngelbrecht 8 месяцев назад

    Mag Ons Here ons tong vir luefde gebruik en op sy leiding Goed sal praat en liefde sal bevorder