Lewer met suursous op die koolstoof!!

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 1 окт 2024

Комментарии • 10

  • @ThinusRautenbach
    @ThinusRautenbach 2 месяца назад +1

    Baie dankie vir die video. Selfs my vrou wat gewoonlik haar neus optrek vir lewer het saam gesmul. Baie lekker.

  • @lioneloconnor4785
    @lioneloconnor4785 2 года назад +1

    Ek onthou! Vrydae aande by my Niggie se huis!
    Vis & Chips met rooi Viennas vir twaalf, voor die koolstoof, en rondom die kombuis tafel!
    Oros of coke vir die kinders!
    Richelieu en Canada dry vir die Grootmense!😂
    Thanks for sharing😋

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  2 года назад +1

      Goeie ou dae,met baie lekker stories.Toe het ons nog gekuier en gesels het geen selfone en TV nie.Dankie vir die deel.

  • @francoispoolman9853
    @francoispoolman9853 Год назад

    Jip vetdermpies by lewer en niertjies met suursous en pap😢😂😂😂😂

  • @John5209
    @John5209 Месяц назад

    Die Dover stoof het gewerk in die plaas kombuis van 04H30 tot laat aand! Warm water vir koffee, maak kos , warm water vir die badkamer!
    En lekker warm in die kombuis geduerend die Vrystaat winter aande !!! Baie lammers gered in n box voor daai stoof! Die honde, van die BoerBulls tot die Fox Terriers, het lekker daar gesnork! Groete aan almal.

  • @WillieSilver
    @WillieSilver 2 года назад +1

    Het die een met niertjies gemaak gister met 'n krummelpap. Vinnig, lekker en eenvoudig! Baie Dankie.

  • @hermanlouw9998
    @hermanlouw9998 5 лет назад

    Laat dink my ook aan my ouma Oom. Dit lyk heerlik en sal beslis die resep probeer. Wens ek het ook so n stoof gehad maar sal maar die vuur aansteek vir die een. Groete

    • @vuurbevonk7293
      @vuurbevonk7293  5 лет назад +1

      Goeie ou dae,baie lekker resep glad nie taai nie hou net by tye.Geniet dit!!!