Donnalee Roberts & Ivan Botha | 'Een Keer Om Die Son' | 25 Junie 2024

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 24 июн 2024
  • Die reeks 'Een Keer Om Die Son' volg die lief en leed van een familie oor die loop van ’n kalenderjaar. Elk van die twaalf episodes beeld ’n maand in hulle lewe uit. Daar is ook terugflitse om te wys hoe hulle beland het waar hulle is. Donnalee Roberts en Ivan Botha kom kuier #opigeelbank saam met Jennifer en Pierre om oor die reeks te gesels.
    #diegrootontbyt
    #NewSeries
    #Afrikaans
  • РазвлеченияРазвлечения

Комментарии • 11

  • @julietmalan8180
    @julietmalan8180 29 дней назад

    Twee wonderlike mense wat mekaar respekteer, ondersteun, opkyk na mekaar en mekaar waardeer. Mag hierdie reeks uiters suksesvol wees en dat daar nog baie ander reekse, films ens sal wees. ❤

  • @frederikbrits9559
    @frederikbrits9559 Месяц назад +1

    Die twee het 'n merk gemaak....veels geluk

  • @williambenade5270
    @williambenade5270 Месяц назад

    Awesome baie geluk julle is uitsteekend

  • @annetteelliott1494
    @annetteelliott1494 Месяц назад +2

    Ek mis DonnaLee se donker hare......hou nie van daai ligte kleur nie

  • @sophiadavids2012
    @sophiadavids2012 Месяц назад

    Veels ❤geluk julle twee...lekker familie vermaak...trots op julle 🎉🎉🎉

  • @lindajancowitz4618
    @lindajancowitz4618 Месяц назад

    Julle is vir mekaar bedoel n wonderlike span!

  • @smileenbruwer6084
    @smileenbruwer6084 Месяц назад +1

    Twee pragtige mense. Julle films is altyd so ongelooflik. Baie seen vir julle.

  • @lindajancowitz4618
    @lindajancowitz4618 Месяц назад

    Julle is my gunsteling!

  • @sanettevanrensburg3917
    @sanettevanrensburg3917 Месяц назад

    Die gesinne wat dit heerwaarskynlik die nodigste het om te sien,kan nie Kyknet bekostig nie.