Verslaaf |Kortfilm

Поделиться
HTML-код
  • Опубликовано: 5 авг 2020
  • 'n Afrikaanse kortfilm oor twee broers wat agter gelaat is deur hulle ouers na' n noodlottige kar ongeluk. Die broers verskil dag en nag maar daars 'n slang in die gras en die een broer probeer die ander uit help... Sal hy betyds wees?
    Musiek
    Bensound - Tomorrow
    Emotional cinematic music
    Honor - Epic sad emotional
    Staan my by - Radio kalahari orkes
    Kevin gespeel deur Dean Nysschen
    Nathan gespeel deur Shaun Steynberg
    Beligting en kamera werk deur Michael Nysschen
    Skerm skryf en Regie deur Shaun Steynberg
  • КиноКино

Комментарии • 8

  • @FilmmakerSpace
    @FilmmakerSpace Год назад

    Great movie 🎬

  • @martievaneeden9115
    @martievaneeden9115 4 года назад

    Amen awesome julle

  • @The_Flash180
    @The_Flash180 4 года назад

    En julle kan maar! Hou aan om die Here se naam hoog te hou.

  • @The_Flash180
    @The_Flash180 4 года назад

    Was good! Het n baie sterk boodskap... Wanneer is die volgende short film😁

    • @oppiekruis2739
      @oppiekruis2739  4 года назад +1

      Ons skryf klaar aan die volgende een! Hou maar dop, sal sien wanneer Abba Vader sê dis tyd

  • @lisamvw7236
    @lisamvw7236 3 года назад

    Baie baie goed gedoen. Julle mag maar. Dis nou n ding waar deur baie mense gaan en nie altyd iemand het om hulle te help nie. Hou aan met wat julle doen.

    • @oppiekruis2739
      @oppiekruis2739  3 года назад +1

      Hi Lisa. Baie dankie vir die boodskap. Ons het groot waardeering vir jou. As jy Facebook het like gerus ons blad. Ons post elke dag n verse. En ons begin binne kort aan n nuwe kortfilm werk. Dankie vir jou ondersteuning... God bless!

  • @oppiekruis2739
    @oppiekruis2739  4 года назад

    Dankie dat julle kyk! Moenie skaam wees om julle kommentaar hier te lewer nie!