Sjoe, ek kan so releate met hom wanneer hy emosioneel raak oor haar. In 1985 het ek en my vrou (toe my meisie) ook een aand so emosioneel geraak oor mekaar en kon nie ons geluk glo nie. Vandag is ons amper 37jr getroud in Januarie 2025. Ek is 200% seker hierdie tweetjies gan beslis lewenslank saam wees nes ons.❤
Julle 2, Dankie dat julle n Geestelike dimensie na BSV gebring het. Lééf jul getuienis. n Driedubbele lyn word nie gou verbreek nie!
Vrek special ... mooi saam loop en in God se groen velde wei julle twee !!!
Pragtige couple....mooi Christelike beginsels baie spesiaal 😊
Sjoe, ek kan so releate met hom wanneer hy emosioneel raak oor haar. In 1985 het ek en my vrou (toe my meisie) ook een aand so emosioneel geraak oor mekaar en kon nie ons geluk glo nie. Vandag is ons amper 37jr getroud in Januarie 2025. Ek is 200% seker hierdie tweetjies gan beslis lewenslank saam wees nes ons.❤
2 pragtige jongmense, pas so mooi bymekaar, mooi christelike waardes. ❤
Pragtig hoe hulle deel met ons oor hul geloofsreis❣️🙏🏻
Baie hoop vir die couple/ egpaar💜
Dit was so mooi! Sommer gehuil!
JUL 2ga nog trou❤❤
Julle dra die vrug van liefde oor julle altwee intentioneel was oor julle beginsels ❤ Ek wens net die beste vir julle toe!!
Julle 2 pas by mekaar
So mooi xx
Awesome!
Ek is regtig baie bly vir julle dis baie mooi om te sien julle is bedoel vir mekaar sterkte vir julle